Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Guests of honour at the Career Day for Law Students
Image by: Supplied

Persverklaring

Loopbaandag inspireer toekomstige prokureurs om Mandela se nalatenskap te laat voortleef

Drie dekades nadat Suid-Afrika een van die wêreld se mees progressiewe grondwette aanvaar het, het meer as 150 aspirant-prokureurs by die Universiteit...
Lees verder
Cher Petersen: Uitdagings lei van BSc na media

Cher Petersen: Uitdagings lei van BSc na media

​Ontmoet vir Cher Petersen, een van die Universiteit Stellenbosch (US) se merkwaardige alumnae. Cher glo jy moet elke geleentheid aangryp wat jou nader bring...

Lees verder
Groentetuine by skole het impak of leerders en die gemeenskap

Groentetuine by skole het impak of leerders en die gemeenskap

Danksy die Jala Peo Voedsel- en Voedingstuingprojek spog elke deelnemende laerskool langs die droë Weskus nou met 'n goedversorgde groentetuin wat leerders se...

Lees verder
Pasiënte en genomika-navorsing in Afrika baat by SAMNR se Vroeë Loopbaan-toekenning

Pasiënte en genomika-navorsing in Afrika baat by SAMNR se Vroeë Loopbaan-toekenning

Professor Shahida Moosa, ʼn senior genetikus aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, het die Suid-Afrikaanse...

Lees verder
STIAS bied eerste Nobel-simposiums in Afrika aan

STIAS bied eerste Nobel-simposiums in Afrika aan

Dit is amptelik.  

Die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) gaan die eerste agt Nobel-simposiums in Afrika aanbied.

Dit is vandeesweek by die...

Lees verder
Aktuariële Wetenskapstudent ontvang Adrian Gore Genootskapstoe-kenning

Aktuariële Wetenskapstudent ontvang Adrian Gore Genootskapstoe-kenning

Glory Ngwenya, 'n aktuariële wetenskapstudent, is die ontvanger van Discovery se Adrian Gore Genootskapstoekenning vir 2022. Dit is die heel eerste keer dat 'n...

Lees verder
Studenteraad #LunchBoxChallenge

Studenteraad #LunchBoxChallenge

​Om te gee en te versorg is 'n kerndeel van soveel vroue se lewens. Die Sosiale Impak-portefeulje van die Universiteit Stellenbosch (US) se Studenteraad (SR)...

Lees verder