Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Guests of honour at the Career Day for Law Students
Image by: Supplied

Persverklaring

Loopbaandag inspireer toekomstige prokureurs om Mandela se nalatenskap te laat voortleef

Drie dekades nadat Suid-Afrika een van die wêreld se mees progressiewe grondwette aanvaar het, het meer as 150 aspirant-prokureurs by die Universiteit...
Lees verder
Meneshia Koopman: “Daar is geen limiet op wat ’n vrou kan bereik nie.“

Meneshia Koopman: “Daar is geen limiet op wat ’n vrou kan bereik nie.“

Daar is geen limiet op wat 'n vrou kan bereik nie. Die lewe gaan nie daaroor om met mans te kompeteer nie; dit moet 'n poging tot samewerking tussen mans en...

Lees verder
Leksikograaf ontvang belangrike toekenning vir navorsing

Leksikograaf ontvang belangrike toekenning vir navorsing

In 2021 het dr Lorna Hiles Morris haar PhD (Leksikografie) in die Departement voltooi, asook ʼn termyn as Consolidoc-genoot. Onlangs het sy die gesogte...

Lees verder
Stellenbosch se Groen Skool is nou nog groener met ‘n nuwe sonpaneel-stelsel

Stellenbosch se Groen Skool is nou nog groener met ‘n nuwe sonpaneel-stelsel

​'n Jaar gelede het Laerskool Cloetesville die eerste skool in Suid-Afrika geword wat 'n Energieprestasiesertifikaat (EPC) ontvang het nadat die Universiteit...

Lees verder
#USVroue: Samantha Walbrugh-Parsadh – “Skep geleenthede waar ander struikelblokke sien”

#USVroue: Samantha Walbrugh-Parsadh – “Skep geleenthede waar ander struikelblokke sien”

Deesdae kan geen land óf instelling meer in afsondering funksioneer nie. Daarom prioritiseer tersiêre instellings internasionalisering om hulle profiel en...

Lees verder
#Vrouemaand: Dr Zethu Mkhize – 'Uitdagings verbreed my perspektief'

#Vrouemaand: Dr Zethu Mkhize – 'Uitdagings verbreed my perspektief'

Dr Zethu Mkhize staan aan die stuur van die Transformasiekantoor. Hier lei sy mense met uiteenlopende persoonlikhede en lewenservarings om sáám die...

Lees verder
​#USVroue: Dr Elmien Sinclair: 'Leierskap is veeleisend, dog baie vervullend'

​#USVroue: Dr Elmien Sinclair: 'Leierskap is veeleisend, dog baie vervullend'

​Leierskap is veeleisend, veral om te voldoen aan verwagtinge dat leiers al die antwoorde moet hê. Maar leierskap kan baie vervullend wees, veral as leiers...

Lees verder