Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Guests of honour at the Career Day for Law Students
Image by: Supplied

Persverklaring

Loopbaandag inspireer toekomstige prokureurs om Mandela se nalatenskap te laat voortleef

Drie dekades nadat Suid-Afrika een van die wêreld se mees progressiewe grondwette aanvaar het, het meer as 150 aspirant-prokureurs by die Universiteit...
Lees verder
Francois van Coke, wynmakers by Maties Soirée

Francois van Coke, wynmakers by Maties Soirée

Is jy gereed vir 'n bietjie heupswaai op die maat van lekker musiek op 'n Lente Vrydagmiddag? Bespreek dan jou kaartjie vir die Maties Soirée wat op Vrydag 9...

Lees verder
Merkwaardige nuwe kernmagnetiese resonans-instru-mente maak die US 'n leier in wetenskap-like navorsing

Merkwaardige nuwe kernmagnetiese resonans-instru-mente maak die US 'n leier in wetenskap-like navorsing

​​Die Sentrale Analitiese Fasiliteite (SAF) se Kernmagnetiese Resonans (KMR)-fasiliteit by Universiteit Stellenbosch (US) is op 13 April heropen. Twee

...
Lees verder
FGGW-kinderpsigiater ontvang gesaghebbende toekennings

FGGW-kinderpsigiater ontvang gesaghebbende toekennings

Dr Anusha Lachman, kliniese hoof van die Kinderpsigiatrie-eenheid by Tygerberg-hospitaal en senior dosent in psigiatrie by die Universiteit Stellenbosch (US)...

Lees verder
Kühne Summer School presented great opportunities, says student

Kühne Summer School presented great opportunities, says student

Sheba Kashiri has not only developed a renewed appreciation for her studies at Stellenbosch University but also a better understanding of her future career...

Lees verder
#USVroue: Magdel Pretorius – “Ek glo ek's in dié rol om 'n rede"

#USVroue: Magdel Pretorius – “Ek glo ek's in dié rol om 'n rede"

As waarnemende adjunkdirekteur van die Sentrum vir Studentewerwing en Loopbaanadvies (SSWLA), lei Magdel Pretorius 'n groep dinamiese personeellede om...

Lees verder
Skuilings help mishandelde vroue om nuut te begin

Skuilings help mishandelde vroue om nuut te begin

Mens hoor feitlik elke dag nóg ʼn aaklige storie oor vroue wat iewers in Suid-Afrika aangerand, verkrag of vermoor is. Selfs gedurende Vrouemaand duur...

Lees verder