Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Guests of honour at the Career Day for Law Students
Image by: Supplied

Persverklaring

Loopbaandag inspireer toekomstige prokureurs om Mandela se nalatenskap te laat voortleef

Drie dekades nadat Suid-Afrika een van die wêreld se mees progressiewe grondwette aanvaar het, het meer as 150 aspirant-prokureurs by die Universiteit...
Lees verder
Konvokale Mikroskopie

Konvokale Mikroskopie

Konfokale mikroskopie

Voorbeeld: Spier-dwarssnit

Instrument: ZEISS LSM780 CONFOCAL

Die konfokale mikroskoop kan gebruik word vir veelkleurige...

Lees verder
Super-resolusie mikroskopie - SR-SIM

Super-resolusie mikroskopie - SR-SIM

Super-resolusie mikroskopie – SR-SIM

Monster: Neuronale selle

Instrument: ZEISS LSM780 met ELYRA PS1

Die konfokale mikroskoop is ook toegerus met twee...

Lees verder
#USVroue: Viwe Kobokana – “Jou eie behoeftes is ook belangrik”

#USVroue: Viwe Kobokana – “Jou eie behoeftes is ook belangrik”

As voorsitter van die Universiteit Stellenbosch (US) se Studenteraad (SR), wil Viwe Kobokana seker maak dat alle studente inspraak het in die besluite wat...

Lees verder
Kan tegnologie studente se geestesgesondheid help bevorder?

Kan tegnologie studente se geestesgesondheid help bevorder?

​Digitale tegnologieë het die potensiaal om studente se geestesgesondheid te bevorder, studenteberadingsdienste uit te brei en tradisionele berading aan te vul...

Lees verder
Universiteit Stellenbosch-Japan-sentrum bekendgestel

Universiteit Stellenbosch-Japan-sentrum bekendgestel

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het die US-Japan-sentrum (USJS), wat ten doel het om ʼn toonaangewende spilpunt vir akademiese navorsing en kulturele...

Lees verder
Prof Sandra Liebenberg maak haar merk om sosio-ekonomiese regte as menseregte te bevorder

Prof Sandra Liebenberg maak haar merk om sosio-ekonomiese regte as menseregte te bevorder

​'n Nuut geraamde kunswerk van 'n groep betogende vroue, gemaak op 'n riem van A4-gedrukte hofdokumente, beeld die stryd van baie uit om die sosio-ekonomiese...

Lees verder