Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Guests of honour at the Career Day for Law Students
Image by: Supplied

Persverklaring

Loopbaandag inspireer toekomstige prokureurs om Mandela se nalatenskap te laat voortleef

Drie dekades nadat Suid-Afrika een van die wêreld se mees progressiewe grondwette aanvaar het, het meer as 150 aspirant-prokureurs by die Universiteit...
Lees verder
Prof Dion Forster ʼn kampvegter vir geregtigheid, vrede en vooruitgang van mensdom en res van skepping

Prof Dion Forster ʼn kampvegter vir geregtigheid, vrede en vooruitgang van mensdom en res van skepping

​Prof Dion Forster van die Departement Sistematiese Teologie en Ekklesiologie en die Beyers Naudé-sentrum vir Publieke Teologie aan die Universiteit...

Lees verder
Prof Corné Coetzee ontwikkel sagteware vir beter hantering van korrelagtige materiale in myn- en landbousektore

Prof Corné Coetzee ontwikkel sagteware vir beter hantering van korrelagtige materiale in myn- en landbousektore

Prof Corné Coetzee van die Departement Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese by die Universiteit Stellenbosch het onlangs sy professorale intreerede...

Lees verder
#USVroue: Nokwanda Siyengo – “Vroue is die steunpilare van die samelewing"

#USVroue: Nokwanda Siyengo – “Vroue is die steunpilare van die samelewing"

Nokwanda Siyengo is die bestuurder van die Universiteit Stellenbosch (US) se SciMathUS-universiteitsvoorbereidingsprogram, wat studente 'n tweede kans bied om...

Lees verder
SBGS-personeel dien as riglyn metodologie-kenners vir die WGO se riglyn oor die uittering van kinders

SBGS-personeel dien as riglyn metodologie-kenners vir die WGO se riglyn oor die uittering van kinders

Twee navorsers van die Sentrum vir Bewysgebaseerde Gesondheidsorg (SBGS) by die Universiteit Stellenbosch is betrokke by ʼn belangrike projek van die...

Lees verder
Beenmurg Skenker Dag saam Maties Gimnasium

Beenmurg Skenker Dag saam Maties Gimnasium

Saam met die Suid-Afrikaanse Beenmurgregister nooi Maties Gimnasium jou uit om'n broodnodige beenmurgskenker te word. 

Bloedkanker kan genees word deur 'n...
Lees verder
Nominasies oop vir Visepresident van die Konvokasie

Nominasies oop vir Visepresident van die Konvokasie

Lede van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch word hiermee uitgenooi om lede te benoem om vir 'n termyn van drie jaar as Visepresident te dien...

Lees verder