Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Guests of honour at the Career Day for Law Students
Image by: Supplied

Persverklaring

Loopbaandag inspireer toekomstige prokureurs om Mandela se nalatenskap te laat voortleef

Drie dekades nadat Suid-Afrika een van die wêreld se mees progressiewe grondwette aanvaar het, het meer as 150 aspirant-prokureurs by die Universiteit...
Lees verder
Nuwe studie help ons om perinatale selfdood in Suid-Afrika te verstaan

Nuwe studie help ons om perinatale selfdood in Suid-Afrika te verstaan

Moederselfdoodkoerse in Suid-Afrika kan moontlik verminder word deur praktiese sorg en materiële hulp vir kindersorg en armoedeverligting aan perinatale ma's...

Lees verder
Mense met intellektuele gestremdheid het ʼn reg tot seksualiteit

Mense met intellektuele gestremdheid het ʼn reg tot seksualiteit

Hierdie artikel is oorspronklik op The Conversation gepubliseer. Lees die volledige artikel hier.

Baie Suid-Afrikaners wat met intellektuele gestremdheid lewe...

Lees verder
Rekeningkunde-skryfskool bevorder samewerking tussen US en UK

Rekeningkunde-skryfskool bevorder samewerking tussen US en UK

Dosente van die Skool vir Rekeningkunde by die Universiteit Stellenbosch (US) en die Kollege vir Rekeningkunde by die Universiteit van Kaapstad (UK) het...

Lees verder
Proteomika-ontledings gebruik om lang COVID te ondersoek

Proteomika-ontledings gebruik om lang COVID te ondersoek

Die SARS-CoV-2-virus genaamd COVID-19 het die wêreld sedert Desember 2019 verlam, en dit was die wetenskaplike gemeenskap wat gereageer het met

...
Lees verder
​#USVroue: Fiona van Kerwel – “Moet nooit ophou glo in die moontlikhede van die lewe nie"

​#USVroue: Fiona van Kerwel – “Moet nooit ophou glo in die moontlikhede van die lewe nie"

​As projekbestuurder van Woorde Open Wêrelde (WOW), 'n sosiale bemagtigingsinisiatief van die Universiteit Stellenbosch (US) Woordfees, lei Fiona van Kerwel...

Lees verder
Just Be

Just Be

​For the fifth time, our Responsibility Centre Operations and Finance celebrated Women's Day together and in what better place than the breathtaking...

Lees verder