Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Guests of honour at the Career Day for Law Students
Image by: Supplied

Persverklaring

Loopbaandag inspireer toekomstige prokureurs om Mandela se nalatenskap te laat voortleef

Drie dekades nadat Suid-Afrika een van die wêreld se mees progressiewe grondwette aanvaar het, het meer as 150 aspirant-prokureurs by die Universiteit...
Lees verder
Spyse vir die siel aan tafel in Jamestown

Spyse vir die siel aan tafel in Jamestown

'n Groep nagraadse studente van die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs met inwoners van Jamestown in Stellenbosch oor aandete in gesprek getree as deel...

Lees verder
ʼn Dekade van uitnemendheid in Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studies

ʼn Dekade van uitnemendheid in Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studies

Daar is 'n bekende verhaal van 'n seun op 'n strand vol uitgespoelde seesterre wat sy bes gedoen het om soveel moontlik daarvan terug te gooi in die see, al...

Lees verder
Personeel geloof vir hul 'behendige veerkragtigheid' gedurende pandemie

Personeel geloof vir hul 'behendige veerkragtigheid' gedurende pandemie

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het gedurende die Covid-19-pandemie gefloreer danksy die harde werk, toewyding en “behendige veerkragtigheid" van sy...

Lees verder
Nagraadse Studie in Wetenskapkommunikasie by Universiteit Stellenbosch

Nagraadse Studie in Wetenskapkommunikasie by Universiteit Stellenbosch

Bestuurders, beleidsbepalers en befondsers van wetenskappe, asook navorsers self, erken al hoe meer die waarde en belangrikheid van strategiese en effektiewe...

Lees verder
I am enough

I am enough

"Beautiful people, believing I am enough is an important part of a healthy relationship with myself. Those of us who stand firmly in this belief can be mentors...

Lees verder
Insigte verkry met volumetriese elektronmikroskopie

Insigte verkry met volumetriese elektronmikroskopie

Elektronmikroskopie (EM) is lank reeds 'n noodsaaklike hulpmiddel vir navorsers om die ultrastrukturele detail van selle en weefsels op nanoskaal resolusie te

...
Lees verder