Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Guests of honour at the Career Day for Law Students
Image by: Supplied

Persverklaring

Loopbaandag inspireer toekomstige prokureurs om Mandela se nalatenskap te laat voortleef

Drie dekades nadat Suid-Afrika een van die wêreld se mees progressiewe grondwette aanvaar het, het meer as 150 aspirant-prokureurs by die Universiteit...
Lees verder
#USVroue: Dr Nyambura Mwagiru – “Beweeg stap vir stap nader aan jou drome"

#USVroue: Dr Nyambura Mwagiru – “Beweeg stap vir stap nader aan jou drome"

Dr Nyambura Mwagiru is die hoof van Tygerberg Internasionaal in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW). Om die Universiteit Stellenbosch...

Lees verder
SOL Seminaar: Die insluiting van algemener geesteswetenskaplike en letterekonsepte by die biomediese wetenskapkurrikulum

SOL Seminaar: Die insluiting van algemener geesteswetenskaplike en letterekonsepte by die biomediese wetenskapkurrikulum

Onderwerp: Die insluiting van algemener geesteswetenskaplike en letterekonsepte by die biomediese wetenskapkurrikulum

Aanbieder: Prof Faadiel Essop

“Hoe kan...

Lees verder
Menswaardigheid aan die hart van geneeskunde: dr Imtiaz Sooliman

Menswaardigheid aan die hart van geneeskunde: dr Imtiaz Sooliman

Suid-Afrikaanse dokters moet onthou dat hulle in ʼn samelewing werk waar daar baie lyding is. Hulle moet terugdink aan hoekom hulle dokters geword het en hulle...

Lees verder
Tuiskoms: Fokus val op SA ekonomie by sakeontbyt

Tuiskoms: Fokus val op SA ekonomie by sakeontbyt

Die tyd raak min om kaartjies te bespreek vir die Universiteit Stellenbosch se Tuiskoms sakeontbyt wat op Vrydag 9 September om 09:00 by die Adam Small...

Lees verder
Trollie-uitdaging van fakulteite

Trollie-uitdaging van fakulteite

Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe neem aan die universiteitswye trollie-uitdaging deel om geld in te samel en skenkings van nie-bederfbare...

Lees verder
#USVroue: Ernestine Meyer-Adams – “Maak die wêreld 'n beter plek"

#USVroue: Ernestine Meyer-Adams – “Maak die wêreld 'n beter plek"

Die Afdeling Sosiale Impak van die Universiteit Stellenbosch (US) staan onder leiding van Ernestine Meyer-Adams. Sy is passievol oor die US se waardes van...

Lees verder