Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Guests of honour at the Career Day for Law Students
Image by: Supplied

Persverklaring

Loopbaandag inspireer toekomstige prokureurs om Mandela se nalatenskap te laat voortleef

Drie dekades nadat Suid-Afrika een van die wêreld se mees progressiewe grondwette aanvaar het, het meer as 150 aspirant-prokureurs by die Universiteit...
Lees verder
Jaar oue Klimaatskool druk reeds sy stempel af

Jaar oue Klimaatskool druk reeds sy stempel af

​Die Skool vir Klimaatstudie aan die Universiteit Stellenbosch (US) is skaars 'n jaar oud, maar dit het reeds 'n hele paar groot suksesse behaal. Wat dít selfs...

Lees verder
Loslitdag: Persone met gestremdhede benodig al die steun wat hulle kan kry

Loslitdag: Persone met gestremdhede benodig al die steun wat hulle kan kry

Suid Afrikaners vier jaarliks op die eerste Vrydag in September Loslitdag om bewustheid te skep oor die sigbare en onsigbare hindernisse wat persone met...

Lees verder
Navorsing met impak ten toon gestel by FGGW se 66ste Akademiese Jaardag

Navorsing met impak ten toon gestel by FGGW se 66ste Akademiese Jaardag

Klimaatsverandering is tans die grootste bedreiging vir die mensdom en globale gesondheid. Dit raak die hele wêreld en dit het geen respek vir grense nie. Die...

Lees verder
Nuwe viserektor oorgehaal om impak van US se navorsing, innovasie en nagraadse studie uit te brei

Nuwe viserektor oorgehaal om impak van US se navorsing, innovasie en nagraadse studie uit te brei

  • ​Prof Sibusiso Moyo is die Universiteit Stellenbosch se nuwe Viserektor: Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studie. Sy sluit haar vandag amptelik by die...
Lees verder
Bydraes van US akademici vereer met toekennings vir navorsingsuitnemendheid

Bydraes van US akademici vereer met toekennings vir navorsingsuitnemendheid

Die toekenningseremonie vir Navorsingsuitnemendheid is op Maandag 29 Augustus 2022 by die US Museum gehou. Die toekennings is oorhandig aan US-navorsers wat...

Lees verder
SASUF maak gereed vir netwerkgeleentheid in September

SASUF maak gereed vir netwerkgeleentheid in September

Die kontakpersone van die verskillende Suid-Afrikaanse instellings in die Suid-Afrika–Swede-universiteitsforum (SASUF) het in Junie kontakvergadering by die...

Lees verder