Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Guests of honour at the Career Day for Law Students
Image by: Supplied

Persverklaring

Loopbaandag inspireer toekomstige prokureurs om Mandela se nalatenskap te laat voortleef

Drie dekades nadat Suid-Afrika een van die wêreld se mees progressiewe grondwette aanvaar het, het meer as 150 aspirant-prokureurs by die Universiteit...
Lees verder
US-studente leer Ghana beter ken

US-studente leer Ghana beter ken

​Die Sentrum vir Samewerking in Afrika (CCA) van Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal het drie US-studente die geleentheid gebied om op 30 Junie en 1...

Lees verder
US ook by skool oor wetenskapdiplomasie in Venesië

US ook by skool oor wetenskapdiplomasie in Venesië

​Die Venesiese Internasionale Universiteit (VIU) het van 18 tot 24 Julie 2022 'n somerprogram oor wetenskapdiplomasie aangebied. Deelnemers het van oor die...

Lees verder
Haar storie, op háár terme

Haar storie, op háár terme

Soos ons terugkyk op Vrouemaand in Suid-Afrika, het dr Beryl Botman pas 'n reeks Vrouemaand-verpligtinge in Augustus nagekom waarin sy inligting gedeel het oor...

Lees verder
Trollie-uitdaging 2022: Aandag alle fakulteite!

Trollie-uitdaging 2022: Aandag alle fakulteite!

Die Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge doen 'n beroep op alle fakulteite van die Universiteit Stellenbosch om deel te neem aan sy jaarlikse...

Lees verder
Vooraanstaande US-navorsers ontvang NNS-toekennings

Vooraanstaande US-navorsers ontvang NNS-toekennings

Tien prominente navorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) is deur die Nasionale Navorsingstigting (NNS) vereer by die jaarlikse NNS-toekennings wat op...

Lees verder
Eenheid vir Gestremdhede vier 15 jaar van steun en inklusiwiteit

Eenheid vir Gestremdhede vier 15 jaar van steun en inklusiwiteit

Die Eenheid vir Gestremdhede aan die Universiteit Stellenbosch (US) het sedert sy totstandkoming in Januarie 2007 al vele verbeteringe op kampus teweeggebring...

Lees verder