Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Guests of honour at the Career Day for Law Students
Image by: Supplied

Persverklaring

Loopbaandag inspireer toekomstige prokureurs om Mandela se nalatenskap te laat voortleef

Drie dekades nadat Suid-Afrika een van die wêreld se mees progressiewe grondwette aanvaar het, het meer as 150 aspirant-prokureurs by die Universiteit...
Lees verder
​ EBW-hoogleraar vereer vir navorsings-uitnemendheid

​ EBW-hoogleraar vereer vir navorsings-uitnemendheid

​Prof Martin Kidd van die Sentrum vir Statistiese Konsultasie (SSK) van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe is die ontvanger van 'n toekenning vir...

Lees verder
Sluit aan by ons transformasiereis

Sluit aan by ons transformasiereis

​Suid-Afrika het pas Vrouemaand (Augustus) gevier. Ons by die Universiteit Stellenbosch (US) het ons nogmaals daartoe verbind om vroue op alle vlakke van die...

Lees verder
ESI kies koers na Windhoek vir eerste gesamentlike skool in kontakvorm

ESI kies koers na Windhoek vir eerste gesamentlike skool in kontakvorm

ESI, die Universiteit Stellenbosch (US) se inisiatief vir ontluikende akademici, is in 2020 bekend gestel, nes Covid-19 uitgebreek het. Sedertdien moes die...

Lees verder
Laaste voorbereidings vir eerste rondte IEB-ISC-eksamens

Persverklaring

Laaste voorbereidings vir eerste rondte IEB-ISC-eksamens

​Alles is so te sê gereed vir die eerste rondte eksamens vir die Suid-Afrikaanse Onafhanklike Eksamineringsraad se Internasionale Sekondêre Sertifikaat (IEB...

Lees verder
Hibridiese ADA-winterskool lui terugkeer na kontakaanbod in

Hibridiese ADA-winterskool lui terugkeer na kontakaanbod in

Om uitnemendheid in doktorale onderrig in Afrika te versterk, bied die Afrika Doktorale Akademie (ADA) van die Universiteit Stellenbosch (US) seisoenale...

Lees verder
Help internasionale studente nesskop by die US

Help internasionale studente nesskop by die US

​Om as student blyplek te kry en jou daar tuis te maak kan uitdagend wees – wat nog te sê as 'n internasionale student wat nog nie die land ken nie...

Lees verder