Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Guests of honour at the Career Day for Law Students
Image by: Supplied

Persverklaring

Loopbaandag inspireer toekomstige prokureurs om Mandela se nalatenskap te laat voortleef

Drie dekades nadat Suid-Afrika een van die wêreld se mees progressiewe grondwette aanvaar het, het meer as 150 aspirant-prokureurs by die Universiteit...
Lees verder
Tuiskoms 2022: Bergpad draf, stap of ry fiets

Tuiskoms 2022: Bergpad draf, stap of ry fiets

Hier is jou geleentheid om daardie bene te strek. Kom pak die asemrowende Stellenboschberg te voet, op 'n drafstap of op 'n fiets aan op Saterdag 10 September...

Lees verder
Sebravis-studie toon nadelige effekte van ivermektiengebruik

Sebravis-studie toon nadelige effekte van ivermektiengebruik

Ivermektien. 'n Woord wat die afgelope paar jaar alte bekend geword het toe die wêreld in die greep van die Covid-19-pandemie was. Skielik is WhatsApp-groepe...

Lees verder
Aktiewe terugvoer: Navorsingseminaar oor onderrig, leer en assessering

Aktiewe terugvoer: Navorsingseminaar oor onderrig, leer en assessering

Die Universiteit Stellenbosch (US) se onderriggenote en die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL) het op 25 Augustus 2022 'n aanlyn navorsingseminaar vir die...

Lees verder
Na-doktorale navorsingsgenote en mentors gevier vir hul uitsonderlike prestasie

Na-doktorale navorsingsgenote en mentors gevier vir hul uitsonderlike prestasie

​Na-doktorale navorsingsgenote is 'n hoofprioriteit in die strategiese visie van die Universiteit Stellenbosch (US). Ons is trots op die ontwikkeling en...

Lees verder
Ocean and Ice adventures

Ocean and Ice adventures

SU Earth Scientists joined the South African Winter Expedition #SCALE22 into the Southern Ocean in July-August 2022 on board South Africa's flagship SA Agulhs...

Lees verder
SU Earth Scientist in the Eastern Gobi, Mongolia

SU Earth Scientist in the Eastern Gobi, Mongolia

Department sedimentologist Dr Ryan T Tucker is off on another adventure. Dr Tucker will take part in a multidisciplinary internationally collaborative...

Lees verder