Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Guests of honour at the Career Day for Law Students
Image by: Supplied

Persverklaring

Loopbaandag inspireer toekomstige prokureurs om Mandela se nalatenskap te laat voortleef

Drie dekades nadat Suid-Afrika een van die wêreld se mees progressiewe grondwette aanvaar het, het meer as 150 aspirant-prokureurs by die Universiteit...
Lees verder
Virtuele steungemeenskap vir onderwysers gaan van krag tot krag

Virtuele steungemeenskap vir onderwysers gaan van krag tot krag

​Al hoe meer onderwysers en onderwysstudente benut die aanlyn platform TeacherCalm om hulle welstand as opvoeders te ondersteun. Personeellede en studente van...

Lees verder
Selfdoodvoorkoming vereis dade, nie net woorde nie

Selfdoodvoorkoming vereis dade, nie net woorde nie

Wêrelddag vir Selfdoodvoorkoming is op Saterdag 10 September gehou. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian skryf Prof Jason Bantjes (Suid-Afrikaanse...

Lees verder
Vloeibare Moed bekyk mans se rol in bekamping van GBV

Vloeibare Moed bekyk mans se rol in bekamping van GBV

Vloeibare Moed, 'n teaterproduksie geïnspireer deur die gebeure wat gelei het tot die grusame moord op Uyinene Mrwetyana, word aangebied by die Academia-saal...

Lees verder
Kayamandi in 'n happie

Kayamandi in 'n happie

Hierdie storie is in Tendani Tshauambea se eie woorde vertel.

Op 25 Augustus 2022 het Tendani Tshauambea, lid van die Senior Living Spaces (SLS) kluster en...

Lees verder
Maties en Veldskoen Shoes span saam om studente te help

Maties en Veldskoen Shoes span saam om studente te help

Die Universiteit Stellenbosch (US) het vandeesweek hulle samewerking aangekondig met gevierde plaaslike skoenmaatskappy, Veldskoen Shoes, wat ook die plakkie...

Lees verder
Groot aantal traumagevalle plaas stremming op gesondheidsorgdienste

Groot aantal traumagevalle plaas stremming op gesondheidsorgdienste

Die onverbiddelike las van trauma-gevalle – fisiese beserings wat onmiddellike mediese sorg verg – “wurg" die gesondheidsorgstelsel se vermoë om basiese...

Lees verder