Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Guests of honour at the Career Day for Law Students
Image by: Supplied

Persverklaring

Loopbaandag inspireer toekomstige prokureurs om Mandela se nalatenskap te laat voortleef

Drie dekades nadat Suid-Afrika een van die wêreld se mees progressiewe grondwette aanvaar het, het meer as 150 aspirant-prokureurs by die Universiteit...
Lees verder
Afrika-wetenskaplikes wys met genomika-studie hoe COVID-19-variante Afrika bereik het

Afrika-wetenskaplikes wys met genomika-studie hoe COVID-19-variante Afrika bereik het

​’n Wetenskaplike verslag wat in die gerespekteerde joernaal Science verskyn het, het aan die lig gebring dat ’n groot konsortium van Afrika-wetenskaplikes en...

Lees verder
Vloeibare Moed bekyk mans se rol in bekamping van GBV

Vloeibare Moed bekyk mans se rol in bekamping van GBV

​Vloeibare Moed, 'n teaterproduksie geïnspireer deur die gebeure wat gelei het tot die grusame moord op Uyinene Mrwetyana, word aangebied by die Academia-saal...

Lees verder
Internasionale Dag van Demokrasie: Waaksaamheid, ontwikkeling van mensekapitaal bevorder demokrasie

Internasionale Dag van Demokrasie: Waaksaamheid, ontwikkeling van mensekapitaal bevorder demokrasie

Die Internasionale Dag van Demokrasie word op Donderdag 15 September gevier. In meningsartikels vir die media meen kenners aan die Universiteit Stellenbosch...

Lees verder
Jong alumnus wen kompetisie vir entrepreneurs

Jong alumnus wen kompetisie vir entrepreneurs

​'n Alumnus van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Lindelwa Mahlalela, is onlangs as die wenner van die Motsepe-stigting se eerste Golden Circle...

Lees verder
Klik hier om Eskom se beurtkragskedule direk in jou elektroniese almanak te plaas

Klik hier om Eskom se beurtkragskedule direk in jou elektroniese almanak te plaas

'n Uiters gefrustreerde rekenaarwetenskape-student van die Universiteit Stellenbosch het oopbron sagteware ontwikkel om die nuutste beurtkragskedules direk in...

Lees verder
Just keep swimming and you will get there.

Just keep swimming and you will get there.

“If you don't go after what you want, you'll never have it. If you don't ask, the answer is always no. If you don't step forward, you are always in the same...

Lees verder