Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Guests of honour at the Career Day for Law Students
Image by: Supplied

Persverklaring

Loopbaandag inspireer toekomstige prokureurs om Mandela se nalatenskap te laat voortleef

Drie dekades nadat Suid-Afrika een van die wêreld se mees progressiewe grondwette aanvaar het, het meer as 150 aspirant-prokureurs by die Universiteit...
Lees verder
Sentrum vir Globale Chirurgie neem gesondheidsonderrig na landelike gemeenskappe

Sentrum vir Globale Chirurgie neem gesondheidsonderrig na landelike gemeenskappe

Die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrum vir Globale Chirurgie (SGC) het ʼn projek onderneem om gesondheidsonderrig in landelike gebiede in Suid-Afrika te...

Lees verder
Gebrek aan fondse kniehalter dienste aan mense met psigososiale gestremdhede

Gebrek aan fondse kniehalter dienste aan mense met psigososiale gestremdhede

Geestesgesondheidsorg vir mense met psigososiale gestremdhede was nog altyd ondergeprioritiseer. Daar was wêreldwyd 'n verskuiwing van institusionalisering as...

Lees verder
Sosiale Impak Simposium 2022 - Universiteite gaan oor méér as net onderrig en leer

Sosiale Impak Simposium 2022 - Universiteite gaan oor méér as net onderrig en leer

​Nes ander universiteite wêreldwyd, streef die Universiteit Stellenbosch (US) daarna om sosiale impak deel van sy onderrig- en leeraktiwiteite te maak. Vir dié...

Lees verder
NNS vereer US ekoloog met hoogste eerbewys

NNS vereer US ekoloog met hoogste eerbewys

​Die Nasionale Navorsingstigting (NNS) het emeritus-professor Brian van Wilgen vereer met die Lifetime Achievement Award, die hoogste eerbewys wat deur die NNS...

Lees verder
Prof Lize van Robbroeck ondersoek koloniale nalatenskap en ras in die visuele kunste

Prof Lize van Robbroeck ondersoek koloniale nalatenskap en ras in die visuele kunste

Prof Lize van Robbroeck van die Departement Visuele Kunste het onlangs haar professorale intreerede, getiteld ' Kuns en die Nalatenskap van Witheid by die...

Lees verder
US verbind tot meertaligheid

US verbind tot meertaligheid

(US se kommentaar na aanleiding van die DA/Studenteplein se hofsaak teen die US)

Die DA en Studenteplein se hofaansoek teen die Universiteit Stellenbosch (US)...

Lees verder