Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Guests of honour at the Career Day for Law Students
Image by: Supplied

Persverklaring

Loopbaandag inspireer toekomstige prokureurs om Mandela se nalatenskap te laat voortleef

Drie dekades nadat Suid-Afrika een van die wêreld se mees progressiewe grondwette aanvaar het, het meer as 150 aspirant-prokureurs by die Universiteit...
Lees verder
The Ubuntu Dialogues: Revisit. Rethink. Reimagine Conference kicked off

The Ubuntu Dialogues: Revisit. Rethink. Reimagine Conference kicked off

​The Ubuntu Dialogues: Revisit. Rethink. Reimagine conference kicked off at Stellenbosch University yesterday against the backdrop of a new art exhibition...

Lees verder
​Maties se personeelsokkerspan die kampioene by USSA-toernooi

​Maties se personeelsokkerspan die kampioene by USSA-toernooi

Maties se personeelsokkerspan het onlangs koning gekraai in Universiteitsport Suid-Afrika (USSA) se Personeeltoernooi vir 2022 in Makhanda (Grahamstad). En die...

Lees verder
Slaan matriek vir 'n ses – wenke vir jou eindeksamen

Slaan matriek vir 'n ses – wenke vir jou eindeksamen

​Dít is waarvoor jy gewerk het. Twaalf jaar lank. 

Die vakansie lê en wink, maar voordat matriekleerders kan ontspan, lê die laaste hekkie van die eindeksamen...

Lees verder
US-toppresteerders ontvang erkenning vir uitnemendheid

US-toppresteerders ontvang erkenning vir uitnemendheid

​'n Groep van 73 studente van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Dinsdag 18 Oktober 2022 elk 'n Rektorstoekenning vir Uitnemende Prestasie ontvang ter...

Lees verder
​​Op weg na die herstelling van waardigheid

​​Op weg na die herstelling van waardigheid

Die 2022- Internasionale Konferensie en Beraad oor Maatskaplike Geregtigheid het moeilike vrae gestel en is met betekenisvolle antwoorde beloon. Ons skets die...

Lees verder
Nuwe Sentrum vir Sosiale Geregtigheid geskep; prof Thuli Madonsela stigtingsdirekteur

Nuwe Sentrum vir Sosiale Geregtigheid geskep; prof Thuli Madonsela stigtingsdirekteur

​Die Leerstoel in Sosiale Geregtigheid in die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Regsgeleerdheid is nou die Sentrum vir Sosiale Geregtigheid (CSJ) met...

Lees verder