Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Guests of honour at the Career Day for Law Students
Image by: Supplied

Persverklaring

Loopbaandag inspireer toekomstige prokureurs om Mandela se nalatenskap te laat voortleef

Drie dekades nadat Suid-Afrika een van die wêreld se mees progressiewe grondwette aanvaar het, het meer as 150 aspirant-prokureurs by die Universiteit...
Lees verder
Fakulteit vier toppresteerders

Fakulteit vier toppresteerders

Die CGW Schumann-medaljewenner van 2021, Lauren Tsafandakis, het onlangs haar prestasie met 'n middagete saam met fakulteitsbestuur en gesinslede by die...
Lees verder
Voormalige EBW-dekaan, prof Johann de Villiers, tree af

Voormalige EBW-dekaan, prof Johann de Villiers, tree af

Prof Johann de Villiers, 'n voormalige dekaan en staatmaker van die Departement Ondernemingsbestuur, tree aan die einde van die jaar af. Dit bring 'n einde aan...

Lees verder
Konferensie pak transformasie in hoër onderwys

Konferensie pak transformasie in hoër onderwys

Transformasie in hoër onderwys is nie net ʼn nasionale agenda nie, maar is noodsaaklik vir die verwesenliking van ʼn nierassige samelewing. Suid-Afrika, soos...

Lees verder
De Oliveira en Moyo ontvang Duitse Afrikatoekenning 2022

De Oliveira en Moyo ontvang Duitse Afrikatoekenning 2022

​In nóg 'n historiese prestasie vir die Universiteit Stellenbosch (US) is nie een nie, maar twee wetenskaplikes verbonde aan die instelling – prof Tulio de...

Lees verder
SUWI navorsers werk saam met kleinboere om nuwe tegnologie te toets

SUWI navorsers werk saam met kleinboere om nuwe tegnologie te toets

Afrikaanse vertaling volg binnekort

The Stellenbosch University Water Institute (SUWI) is working with small farmers in Lynedoch to co-create technologies that...

Lees verder
Samewerking noodsaaklik om gesondheidsuitdagings aan te spreek

Samewerking noodsaaklik om gesondheidsuitdagings aan te spreek

Nie net dra Afrika – met beperkte hulpbronne – ʼn oneweredige groot las van infeksie- en nie-oordraagbare siektes en beserings nie, maar dit is ook kwesbaarder...

Lees verder