Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Guests of honour at the Career Day for Law Students
Image by: Supplied

Persverklaring

Loopbaandag inspireer toekomstige prokureurs om Mandela se nalatenskap te laat voortleef

Drie dekades nadat Suid-Afrika een van die wêreld se mees progressiewe grondwette aanvaar het, het meer as 150 aspirant-prokureurs by die Universiteit...
Lees verder
PhD-graduata spreek geslagsgebaseerde geweld aan

PhD-graduata spreek geslagsgebaseerde geweld aan

Nadat sy haar hoërskoolloopbaan voltooi het, het S’lindile Thabede somatologie gaan studeer en vir ’n hele klompie jare as ’n skoonheidsterapeut gewerk...

Lees verder
Baanbreker in landbousektor ontvang eregraad van US

Baanbreker in landbousektor ontvang eregraad van US

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het ’n eredoktorsgraad aan die vooraanstaande denkleier en innoveerder in Suid-Afrika se landbousektor, Thomas Dreyer...

Lees verder
ANO stel nuwe digitale tydskrif "Research for Impact" bekend

ANO stel nuwe digitale tydskrif "Research for Impact" bekend

​Welkom by die Afdeling Navorsingsontwikkeling (ANO) se digitale navorsingstydskrif ‘Research for Impact’https://www0.sun.ac.za/researchforimpact/research-for...

Lees verder
Jong doktor laat haar nie deur diabetes onderkry nie

Jong doktor laat haar nie deur diabetes onderkry nie

Vier tot ses keer per dag. Dit is hoe gereeld dr Yolandi Swart van Pretoria haarself insulien moet inspuit, want haar lewe hang daarvan af. Swart is op...

Lees verder
MFM skitter by SA Radio-toekennings

Toekennings en mylpale

MFM skitter by SA Radio-toekennings

​Aanbieders van die Stellenbosch-gemeenskapsradiostasie MFM 92.6 was die Universiteit Stellenbosch (US) se trots by die SA Radio-toekennings wat op Saterdag 26...

Lees verder
Gradlinc: 'n eenvourdige oplossing vir  Suid-Afrika se gegradueerde werkloosheidskrisis

Gradlinc: 'n eenvourdige oplossing vir Suid-Afrika se gegradueerde werkloosheidskrisis

'n Innoverende loopbaanontwikkelingsplatform vir gegradueerdes – Gradlinc – is aan die begin van die Universiteit Stellenbosch se 2022-gradeplegtigheidsweek op...

Lees verder