Skip to main content

PAIA-versoeke

Die Universiteit Stellenbosch is daartoe verbind om deursigtigheid, verantwoordbaarheid en doeltreffende oorsigbestuur te bevorder. As deel van ons pogings om uitvoering te gee aan die reg op die toegang tot inligting, is ons PAIA-handleiding gepubliseer in:

Ons handleiding verduidelik hoe om ’n versoek om inligting ingevolge PAIA (die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting) in te dien.
 

Die vorms hiervoor kan hier of vanaf die Inligtingsreguleerder se webwerf afgelaai word:​

 

​​Indien jy enige navrae het of hulp benodig om ’n aansoek ingevolge die Wet in te dien, stuur asseblief e-pos na [email protected]. ​​

​Indien jy ’n moontlike geval van die skending van persoonlike inligting vermoed, soos uitvissing, meld dit asseblief dadelik aan via ons dienstoonbank of per e-pos: