Gewilde soek terme
8242 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Ken jou status. #GetTested
Die Eenheid vir Gelykwaardigheid, in samewerking met HigherHealthSA, bied weer hul jaarlikse First Things First MIV toets-veldtog aan. Dit salvan 3 - 6 Maart 2020, van 09:00 - 16:00, in die VV-saal in die Neelsie plaasvind.Die jaarlikse...
Ontmoet die US se 2020 Mandela Rhodes-beurshouers
Ses studente van die Universiteit Stellenbosch (US) is deur die Mandela Rhodes-stigting vereer met hul insluiting in die stigting se 2020-groep van Mandela Rhodes-beurshouers. Met wyle president Nelson Mandela as stigter, is die Mandela...
Die Dekaan van Stellenbosch woon 'indaba' oor opvoeding en samewerking met vooraanstaande bosbouverteenwoordigers by
Die Landbouwetenskappe dekaan, prof. Danie Brink, het vroeër die maand deelgeneem aan 'n vergadering met sleutelspelers en personeel van die Departement Bosbou en Houtwetenskappe. Die doel van die vergadering, wat aangebied is deur York...
Kry jou BA-padkaart by Opedag en daarna
Voornemende studente wat vandag die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe besoek het, sowel as die nie die Opedag kon bywoon nie , kan hul eie Padkaart tot die BA-wêreld vandag hier kry. Hierdie padkaart sal hulle help om hul weg te...
Die Woordfees word volmondig mondig
Die Toyota US Woordfees het gegroei van 'n deurnagfees ter viering van die Afrikaanse woordkuns in 1999 tot een van die land se grootste kunstefeeste. Dié geleentheid het in 2019 ongeveer 70 000 besoekers gelok met 332 uitverkoopte...
Nuwe benadering kyk anders na besluite oor spaar vir aftrede
Navorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) het met 'n nuwe benadering vorendag gekom wat aftredebeplanningspesialiste kan gebruik om eenvoudige en maklikverstaanbare aanbevelings te doen aan mense wat moeilike besluite oor...
Rektor, personeel, alumni en vriende van die US pak Kaapstad Fietstoer
Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), en 'n span van 60 fietsryers neem op Sondag 8 Maart 2020 deel aan die grootste tydhou-fietswedren ter wêreld - die Kaapstad Fietstoer. Die span, wat...
Nuwe ooreenkoms ’n hupstoot vir water- en energienavorsing in Afrika
Duitsland se Fraunhofer-Gesellschaft, een van Europa se toonaangewende organisasies wat hulle toespits op toegepaste navorsing, het kragte met die Universiteit Stellenbosch (US) saamgesnoer om die uitdagings ten opsigte van water, energie...
Jong entrepreneurs ontwikkel buitengewone oplossings vir alledaagse probleme
Altesaam 55 leerders van vier hoërskole – Stellenzicht, Lückhoff, Makapula (drie) en Cloetesville – het die week lange YEP-slypskool bygewoon waar hulle vestingidees en sakeplanne ontwikkel het. Die leerders is in ses groep verdeel en twee...