Popular searches
8358 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Gryswater: hoekom dit nie so slim is om jou tuin met wasgoedwater nat te lei nie
Dink twee keer voordat jy jou tuin natlei met die gryswater afkomstig van jou wasmasjien. Dis nie goed vir die einste grond waarin plante moet groei nie. As jy nie anders kan nie, gebruik eerder vloeibare wasmiddels as waspoeier, want dit...
In die rigting van die herlewing van die universiteit en openbare beleid in Afrika
In hierdie tweedelige Op-Ed, gepubliseer in Daily Maverick (17 & 18 Mei 2021), ondersoek prof Firoz Khan van die Skool vir Publieke Leierskap (SPL) die ontstaan en evolusie van die universiteit in Afrika, en die relevansie van die...
Maties wat Afrikaans studeer help leerders met leesvaardighede
Die geletterdheidsprojek “Ek KAN lees", die geesteskind van dr Zelda Barends van die Universiteit Stellenbosch (US), beoog nie net om die geletterdheidsvlakke van grondslagfaseleerders te verbeter nie, maar ook om voornemende onderwysers te...
Prof Louis Jonker vereer met gesogte Georg Forster-navorsingstoekenning
Toe prof Louis Jonker van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Teologie onlangs as ontvanger van die Georg Forster-navorsingstoekenning aangewys is, het hy boodskappe van gelukwensing van heinde en verre ontvang. Jonker, wat as...
‘SA moet verbind bly tot bevordering van menseregte’ – regter Pillay
Hoewel Suid-Afrika dikwels al 'n belangrike rol in verskeie dringende menseregtekwessies gespeel het, is sy deelname aan internasionale menseregtereg 'n bron tot kommer. Só het die Verenigde Nasies (VN) se voormalige Hoë Kommissaris vir...
LaunchLab: Die ontraaiseling van entrepreneurskap
Die Universiteit Stellenbosch LaunchLab wat in 2015 gestig is, is Afrika se voorste universiteitsgesteunde inkubator. Die LaunchLab se missie is om idees wat onmoontlik lyk, na wêreldvormende besighede te verander. By die US LaunchLab bou...
Die Universiteit Stellenbosch en Michigan Staatsuniversiteit bevorder 'ubuntu'
Onder die talle indrukwekkende gebeurtenisse wat in 2019 beleef is – die Michigan Spartans basketbalspan wat teen Ohio State en teen Wisconsin in die 'Big Ten'-seisoenkampioenskap gewen het – was ook die begin van ʼn opwindende verhouding...
'n Dag in die lewe van: Jethro Georgiades
Jethro Georgiades geniet dit om met studente te werk, want hulle motiveer hom om aanpasbaar te bly en ontvanklik te wees vir nuwe werkswyses. Hy werk in die Sentrum vir Studentegemeenskappe as koördineerder van die...
'n Dag in die lewe van: Njabulo Maphumulo
Vir Njabulo Maphumulo is studentesteun en -ontwikkeling “nie net 'n werk nie, maar 'n roeping". As die TygerMaties-klusterkoördineerder op Tygerbergkampus, is Maphumulo verantwoordelik vir residensiële opvoeding in studentegemeenskappe. In...
Prof Kling steeds bedrywig na aftrede
Professor Sharon Kling van die Departement Pediatrie en Kindergesondheid tree binnekort af – maar daar is nog geen teken dat sy briek aandraai nie. Inteendeel, Kling, ʼn medeprofessor en hoof van die Kliniese Eenheid vir Algemene Pediatrie...