Popular searches
8422 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Heengaan van ’n merkwaardige Suid-Afrikaanse wiskundige
Dit is met groot hartseer dat die Departement Wiskundige Wetenskappe by die Universiteit Stellenbosch (US) kennis neem van die heengaan van Professor Dirk Laurie (1946-2019). Hy het op Saterdag 10 Augustus 2019 in die ouderdom van 73 by sy...
Stellenbosch University
Dinamiet kom in klein pakkies
Moenie dat haar fyn hande en petit lyfie jou flous nie. Dr Karin Baatjes, hoof van die Afdeling Anatomie en Histologie en konsultant in die Afdeling Chirurgie aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe van die Universiteit...
Stellenbosch University
#WomenofSU: Dinamiet kom in klein pakkies
Moenie dat haar fyn hande en petit lyfie jou flous nie. Dr Karin Baatjes, hoof van die Afdeling Anatomie en Histologie en konsultant in die Afdeling Chirurgie aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe van die Universiteit...
Stellenbosch University
#WomenofSU: Dr Elisabet le Roux
Geestelike leiers en geloofsgemeenskappe kan en moet 'n belangrike rol in die voorkoming van en reaksie op geslagsgeweld speel. Ongelukkig dra hulle dikwels by tot die oortuigings, norme en praktyke wat hierdie teistering in die hand werk...
Stellenbosch University
#WomenofSU: Dr Funlola Olojede
Die Bybel word al vir eeue op maniere geïnterpreteer wat vroue op alle lewensterreine tot onderhorigheid dwing, onderdruk en ontmagtig. Deur haar navorsing probeer dr Funlola Olojede van die Geslagseenheid by die Fakulteit Teologie bewys...
Stellenbosch University
Nuwe grondvoorbereiding boek gepubliseer
Drs. Johan van Zyl en Eduard Hoffman van die Departement Grondkunde, Stellenbosch Universiteit, het 'n nuwe boek vir die wyn- en tafeldruifbedrywe geskryf: “Grondvoorbereiding vir volhoubare wyn- en tafeldruifwingerde”. Die boek handel oor...
Stellenbosch University
US-biblioteek stel SUNScholarData bekend
Die Universiteit Stellenbosch se Biblioteek- en Inligtingsdiens het nog 'n mylpaal as Suid-Afrika se leier op die gebied van oop toegang tot kennis bereik met die bekendstelling van sy SUNScholarData-bewaringstelsel. In die afgelope dekade...
Stellenbosch University
Mandeladag: Maak wêreld beter deur Madiba se waardes te leef
Dinsdag 18 Julie is Mandeladag. In meningsartikels vir onderskeidelik die Cape Times en News24 herinner prof Nico Koopman (Sosiale Impak, Transformasie en Personeel) en dr Chris Jones (Sistematiese Teologie en Ekklesiologie / Eenheid vir...
Stellenbosch University
IT-onderhoud: Naweke van 30 Augustus en 6 September
Oor die volgende maand sal Informasietegnologie oor naweke onderhoud uitvoer op bedieners en stelsels. Daar sal gevolglik tye wees wanneer stelsels nie beskikbaar is nie. Naweek van 31 Augustus: Kritiese onderhoud vind Saterdag, 31...
Stellenbosch University
US hematoloog blink uit
Prof Resia Pretorius, a hematoloog in die US se Departement Fisiologiese Wetenskappe, is benoem as die naaswenner in die Departement van Wetenskap en Tegnologie se Vroue in Wetenskap-toekennings (WiSA) in die kategorie “Uitsonderlike Vroue...