Popular searches
8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Sentrum vir Leertegnologieë
Ondersteun dosente by US met innoverende, buigsame onderrig- en leermetodes en -tegnologieë.
Meer Oor Ons
Lees meer oor die SLT by die Universiteit Stellenbosch en hoe ons dosente in onderrig en leer ondersteun.
Visie, Missie & Waardes
Ontdek die visie, missie en waardes van die SLT om innoverende onderrig en leer by US te bevorder.
US grondkundiges vier Wêreld Grond Dag in Moskou, Rusland
Drie dosente van die US Departement Grondkunde: Drs. C. Clarke, A. Hardie en A. Rozanov is genooi aan om die Wêreld Grond Dag (5 Des 2016) ronde tafel bespreking oor voedselsekuriteit deel te neem, wat aangebied was deur die Timiriazev...
Kontak Ons
Skakel die SLT vir ondersteuning met leertegnologieë en onderriginnovasie.
Professionele Onderrig Geleenthede & Hulpbronne
Kry toegang tot professionele leergeleenthede en hulpbronne om onderrig by US te verbeter.
US implementeer inisiatiewe om water te spaar
Die Universiteit Stellenbosch streef daarna om teen 2020 sy verbruik van drinkbare water met 10% te verminder en teen dieselfde jaar 30% minder rivierwater vir besproeiing van ons tuine en sportvelde te gebruik (gemeet teen 2012-syfers)...
Leertegnologie Ondersteuning
Kry ondersteuning met SUNLearn, digitale hulpmiddels en ander leertegnologieë by US.
Kampuslewe
Kampuslewe
Navorsing help beroerte-pasiëte in landelike gebiede
Me Elsje Scheffler, ʼn PhD-student, het met haar doktorale navorsing ten doel om tuisgebaseerde sorg aan oorlewendes van ʼn beroerte in omgewings met beperkte bronne te bied. Scheffler is ʼn fisioterapeut van Stellenbosch en ʼn buitengewone...