8334 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Verbeterde punte open deure tot tersiêre studie
Die SciMathUS-klas van 2015 het ’n vakgemiddeld van 72% in Wiskunde en Fisiese Wetenskappe behaal in verlede jaar se Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen. Twintig persent van die klas het onderskeidings in Wiskunde en Fisiese Wetenskappe...
IPB by ICAR verteenwoordig
Arabidopsis thaliana is ʼn biologiese model wat reeds grondig nagevors is. Dit is die eerste plantspesie waarvan die volledige genoom opeengevolg is en gereeld gebruik word om geenfunksie te bepaal en komplekse fisiologiese bane in plante te...
Rietenbosch-projek 'n wenner vir leerders, gemeenskap en omgewing
'n Vleiland rehabilitasie projek wat sy oorsprong in die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Opvoedkunde het, maak goeie vordering en is op koers om meer as 20 000 leerders in en rondom Stellenbosch te bevoordeel. Die Rietenbosch...
BSc dosente: inspirerend, uitdagend maar nooit vervelig
Drie dosente van die Departement Wiskundige Wetenskappe is bedank vir hul inspirerende manier van klasgee deur ses toppresterende eerstejaarstudente tydens die Vise-Rektor: Onderrig en Leer se Eerstejaars Prestige-Dinee. Prof. Florian...
Fakulteit se topstudente woon prestige-aand by
Twee Voedselwetenskapstudente, Emma van der Merwe en Lara Moller, is die toppresteerders vanuit die Fakulteit AgriWetenskappe wat na die Universiteit se jaarlikse prestige-aand vir eerstejaarstudente genooi is. Die geleentheid by...
US sosio-ekonomiese regskenner, prof Sandra Liebenberg, verkies tot VN Komitee
Prof Sandra Liebenberg, houer van die HF Oppenheimer Leerstoel in Mensregte en uitgelese professor in die Fakulteit Regsgeleerdheid aan die Universiteit Stellenbosch, is op Woensdag 6 April tot die Verenigde Nasies se Komitee vir Ekonomiese...
Studente verbreek vyf dae stille protes teen verkragting en vra vir beter sekuriteit op kampus
Sowat 'n 100 studente het vandag (8 April) om 12:30 op die Rooiplein vergader om 'n vyf dag lange stille protes teen verkragting en seksuele misdade te verbreek. Die studentebeweging, #RedtAPE, het die afgelope week hul monde met kleefband...
Prof Wim de Villiers kyk terug op sy eerste jaar as Rektor en Visekanselier
Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, is vandeesmaand een jaar in dié posisie. Lees hieronder sy oordenking oor die afgelope jaar. ------------------------- Dit is vandeesmaand ʼn jaar sedert ek...
Hardlopers benodig vir ‘n navorsingsprojek met draagbare tegnologie.
Wie kan deelneem? 1) Mans en Vrouens tussen die ouderdom van 18-35. 2) Gereelde hardlopers, maar nie meer as ~ 10km/ week nie. 3) Iemand wat 'n begeerte het om fiksheid en hardloopprestasiete verbeter. 4) Iemand wat 'n GPS en...
Rektor- en Uitvoerende Burgemeestersforum verken sinergie oor innovasie in Stellenbosch
Die Forum van die Rektor en Uitvoerende Burgemeester het onlangs samesprekings gevoer om Stellenbosch as die Innovasie hoofstad van Suid-Afrika te bevorder. Dit was die Forum se derde vergadering sedert Prof Wim de Villiers verlede jaar as...