8330 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Prof. Andries Visagie lewer professorale intreerede
Met sy professorale intreerede oor moderniteit in die Afrikaanse letterkunde, het prof. Visagie sy kennis van en insig in sy vakgebied met kollegas, studente, familielede en belangstellendes gedeel. Sy navorsing oor manlike subjektiwiteit...
Middeleeuse wa met sonkrag kook sop op die Rooi Plein
'n Middeleeuse wa met 'n paraboliese struktuur daarop gemonteer om sonlig te konsentreer, het baie aandag getrek by Universiteit Stellenbosch (US) se Rooiplein. Kyk na 'n video op die Universiteit se Facebook-blad hier. Prof. Paul Papka en...
Geen oortreding te groot om te vergewe
Die dokumentêre film Black Christmas vertel die pynlike verhaal van hoe een van die oortreders in die 1996 Oukersaand-bomaanval in Worcester vergifnis gevind het in dieselfde gemeenskap wat hy eens gehaat het. (Volledige Afrikaans volg...
Kundiges bespreek waarde van leertegnologieë in onderwyseropleiding
Die Fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs die eerste ontmoeting van die nasionale forum vir gemengde leer (National Blended Learning Forum) aangebied. Verteenwoordigers van verskeie universiteite, onder...
Afrika bied besondere groeimoontlikhede
"Afrika se tyd het aangebreek. Met ʼn totale bevolking van oor ʼn duisend miljoen – waarvan meer as die helfte jonger as 20 is – en, binne die volgende twee dekades, die grootste arbeidsmag ter wêreld, gaan Afrika een van die grootste markte...
Dr Ronald Kahn van Black Rock sal Thys Visser-gedenklesings gee
Dr Ronald Kahn van Black Rock Batebestuur, bekende kundige op die gebied van portefeuljebestuur en kwantitatiewe investering, het 'n uitnodiging van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aanvaar om die Thys Visser-gedenklesings...
Steinhoff Maties Krieket wen weer Boland-liga
Die Steinhoff Maties-krieketspan is amptelik as die wenner van die Boland-liga gekroon. Deur die liga te wen, het Maties die titel wat hulle verlede jaar gewen het, suksesvol verdedig. Volgens Maties se afrigter, Andrew Wylie, het Maties...
Rektor gee hupstoot aan Die Vlakte-beursfonds
Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), het R500 000 geskenk aan Die Vlakte-beursfonds wat verlede jaar met sy inhuldiging in die lewe geroep is. Maandag (18 April 2016) het hy bladgeskud met...
Vyf goues vir Maties Atletiek
Vyf lede van die Maties Atletiekklub is as nasionale kampioene in hul onderskeie items gekroon by die SA Senior Baan- en Veldatletiekkampioenskap wat die afgelope naweek by Coetzenburg aangebied is. Diskusgooier Victor Hogan het nie net sy...
Ingenieurswese Winterweek 2016
Sien, hoor en ervaar wat dit is om 'n ingenieur te wees by die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Ingenieurswese Winterweek (vir Graad 11 en 12-leerders) wat van 26 Junie tot 1 Julie 2016 gehou word. Hier sal al jou vrae beantwoord word...