8333 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Chirurg hardloop vir pasiënte se waardigheid
"Ek help al vir baie jare lank borskankerpasiënte met my hande,"sê dr Karin Baatjes, 'n chirurg aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW). "Maar hierdie jaar gaan ek dit met my voete doen!" Baatjies is 'n kranige...
‘SA benodig drie tipes uitnemendheid om te floreer’ – USB-direkteur
Die USB-direkteur Prof Piet Naudé praat oor die drie tipes uitnemendheid wat nodig is vir Suid-Afrika om vooruit te gaan. Dit is 'n samevatting van prof Naudé se toespraak by die USB se onlangse 2016 Toppresteerders-toekenningsgeleentheid...
USB se ITN-direkteur nuwe voorsitter van Wêreldleierskapdag
Dr Morne Mostert, direkteur: Instituut vir Toekomsnavorsing (ITN) by die USB, is as nie-uitvoerende voorsitter van die globale leierskap dinkskrum Wêreldleierskapdag aangestel. Hy het voorheen 'n termyn as president gedien. Dit kom nadat...
Historiese oorsig van eerste ekspedisie na SA se mees suidelike eilande
Die 50ste herdenking van die eerste biologiese en geologiese ekspedisie na Marion en die Prins Edward Eilande in 1965/66, sal gevier word met die bekendstelling van prof. Brian Huntley se persoonlike vertellings oor sy 15 maande op Marion...
US se Altyd 'n Matie-film op die groot skerm
Ligte, kameras, aksie! Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n reeks dokumentêre kortfilms geloods wat die soeklig laat val op die persoonlike stories en ervarings van huidige studente sowel as oud-Maties. Die reeks, getiteld Altyd 'n...
UCM gradueer drie PhD Studente
Die UCM het drie PhD studente gegradueer by die onlangse 2016 Maart gradeplegtigheid. Die studente is James Olawuyi, Pieter Nieuwoudt en Riaan Combrinck. James het gewerk op die meganiese eienskappe van hoë verrigting beton met...
Werkswinkel oor Kruip van Gekraakte FRC
Gedurende Maart 2016 het Prof Billy Boshoff 'n Rilem werkswinkel bygewoon in Valencia, Spanje, oor die kruip van gekraakte veselversterkte beton (FRC). Hierdie is 'n belangrike navorsingsveld vir die Eenheid vir Konstruksiemateriale (UCM)...
Studente op pad na Statebondspele
James Seccombe (20), Charlene Erlank (19), Jean-mari du Plessis (19) en Willem Erasmus (19) van die Maties Judo-klub reis komende naweek na Port Elizabeth om daar aan die Statebondspele deel te neem. James (tweede dan, swart belt) is 'n...
Fisio’s skop 50-jaar vieringe af
Die Afdeling Fisioterapie het onlangs hul 50-jaar vieringe met die tema: "Saam beweeg ons vorentoe" van stapel gestuur. "Beweging is ons kernbesigheid en oefening-geneeskunde is 'n belangrike aspek van gesondheid," het dr Marianne Unger, 'n...
Ontvanger van Mandy Rossouw-beurs aangekondig
Die Departement Joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch (US) is bly om aan te kondig dat die Mandy Rossouw Beurs vir 2016 toegeken is aan me Nation Nyoka (26), ʼn BA Honneurs Joernalistiek-student aan die Universiteit. Die beurs, ter...