7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Voorste FGGW-wetenskaplikes op die rooi tapyt
Vier voorste wetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het onlangs prestigeryke toekennings ontvang ter erkenning van die diepgaande impak wat hul navorsing op die lewe...
Stellenbosch University
Wêreldtuberkulosedag: Tuberkulose bly ʼn akute siekte wat chroniese aandag nodig het
Wêreldtuberkulosedag (TB-dag) is op 24 Maart gedenk. In ʼn meningsartikel vir die Daily Maverick skryf drr Dillon Wademan (Desmond Tutu TB-sentrum) en Amrita Daftary (Universiteit van York) dat baie mense wat deur TB geraak word, die impak...
Stellenbosch University
Regter Kollapen se Menseregtelesing bied stof tot nadenke oor 30 jaar van demokrasie
Op die vooraand van Suid-Afrika se herdenking van 30 jaar van demokrasie het die HF Oppenheimer Leerstoel in Menseregtereg die 18de jaarlikse Menseregtelesing by die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Regsgeleerdheid aangebied...
Stellenbosch University
Dr Keaton Harris bereik sy droom ná 10 jaar en 44 onderskeidings
Jy kan 'n boek skryf oor die hartverskeurende struikelblokke wat Keaton Harris moes oorkom om te kom waar hy vandag is – deur cum laude te gradueer as mediese dokter aan die Universiteit Stellenbosch (US). Die seuntjie wat in 'n...
Stellenbosch University
SA se topmatrikulant nou ’n trotse Matie
Toe Melissa Müller en haar ma, Lucille, vroeër vandeesweek die Neelsie-studentesentrum besoek het, het dit nogal 'n opskudding veroorsaak. “Ek het jou in die koerant gesien!" het 'n winkelassistent gegil terwyl sy die Universiteit...
Centre for Learning Technologies
Wêreld Telekommunikasiedag: Strewes en teleurstellings van digitale onderwys
Ten spyte van tegnologiese vooruitgang bly die digitale kloof in Suid-Afrika 'n groot struikelblok, en volhoubare infrastruktuur, digitale geletterdheid en pedagogies-verantwoorde praktyke is noodsaaklik voordat KI se potensiaal in onderwys...
Stellenbosch University
Stabiliteit sonder gelykheid is broos, waarsku barones Valerie Amos in 7de Lesing oor Sosiale Geregtigheid
Barones Valerie Amos het gewaarsku dat oënskynlike internasionale stabiliteit diep krake van armoede, konflik en die ondermyning van regte verberg. Maatskaplike geregtigheid kan nie vir perfekte toestande wag nie; dit moet die grondslag vir...
Stellenbosch University
Nuwe groep Toekomstige Professore ontvang 'n hartlike verwelkoming by inleidende konferensie
Altesame 34 middelloopbaan-akademici van al 26 openbare universiteite het in Stellenbosch byeengekom vir die Inleidende Konferensie van die DHOO se Toekomstige Professoreprogram, Fase 1 vir Kohort 4. Prof Jonathan Jansen het deelnemers...
Staff
Gesondheid- en welweeswerksessie karteer ʼn vermenslikende pad vorentoe vir US
US-personeel het vir ʼn tweedaagse strategiese werksessie byeengekom wat deur die Institusionele Komitee vir Personeelgesondheid en Welwees aangebied is om saam ʼn meer geïntegreerde, multidimensionele, deernisvolle benadering tot gesondheid...
Stellenbosch University
Kommunikasie uit die Raad (vergadering van 21 September 2020)
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Maandag 21 September sy derde vergadering van 2020 gehad. Hoewel die vergadering plaasgevind het op die eerste dag van vlak 1 van die COVID-19-inperking, wat nou vergaderings van...