7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Kapteine gesels oor rugby en leierskap
Ons het voor USSA kontak gemaak met die Varsitybeker-kapteine Ezekiel Ngobeni, Carel van der Merwe en Liza Slabbert om hul mening oor hul Maties-ervaring te kry. Al drie beskryf dit as een van groot persoonlike groei waardeur hulle spanwerk...
Stellenbosch University
Druk op demokrasie neem toe namate instellings verswak en vertroue afneem
Suid-Afrika vier elke jaar op 27 April Vryheidsdag ter herdenking van die land se eerste demokratiese verkiesings in 1994 – 'n bepalende oomblik wat steeds sy grondwetlike orde vorm. Denkleiers verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US...
Stellenbosch University
’n Dag in die lewe van… Dr Heidi October
Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe , wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit Stellenbosch (US). Vanjaar stel ons jou bekend aan professionele administratiewe...
Stellenbosch University
'Verval sonder rou'-konferensie bied nuwe maniere om na die verlede om te sien
Internasionale akademici en kunstenaars herformuleer verval as 'n kreatiewe krag in erfenispraktyke. Konferensie verbind erfenis met omgewingsverandering, koloniale geskiedenisse en toekomstige verantwoordelikheid. Akademiese besprekings...
Stellenbosch University
Prof Lambert Engelbrecht help die lewering van maatskaplikewerk-dienste verbeter
Prof Lambert Engelbrecht van die Departement Maatskaplike Werk in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het op Dinsdag 29 Oktober 2024 sy intreerede gelewer. Die titel van sy lesing was “Vyf olifante...
Stellenbosch University
US vier 2024 Templetonpryswenner prof Pumla Gobodo-Madikizela
Musiek, dans, ululering en opregte huldeblyke was aan die orde van die dag by die Universiteit Stellenbosch se aangrypende viering van prof Pumla Gobodo-Madikizela, die 2024-wenner van die gesogte Templetonprys. Die geleentheid, wat...
Stellenbosch University
US-student inspireer met openhartige outobiografie oor haar reis met serebrale verlamming
Jess van der Merwe (24) was nog altyd goed met woorde. Toe sy ʼn kleuter was en nog gesukkel het om te praat, het sy vir mense gesê sy ly aan “terrible palsy". Tydens haar grootwordjare toe sy geleer het om met serebrale gestremdheid (...
Stellenbosch University
Sosiale Impak: Helpende hand vir Dowe leerders kry erkenning by US
In die lig van die Universiteit Stellenbosch (US) se fokus op sosiale impakbewustheid in Julie, vier hierdie reeks profiele merkwaardige individue en spanne wat ʼn betekenisvolle bydrae buite die Universiteit se mure lewer. Die onlangse...
Stellenbosch University
Dr Jocelyn Solomons ’n baanbreker vir billikheid vir vroue in sport
Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig op buitengewone studente en personeellede op ons kampus val wat vroueregte en geslagsgelykheid voorstaan. Deur hulle toewyding en leierskap inspireer en dryf...
Stellenbosch University
Prof Robbie Pott versmelt navorsing, onderrig en werklike impak
Prof Robbie Pott van die Departement Chemiese Ingenieurswese in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch het Donderdag 5 Junie 2025 sy intreerede gelewer. Die titel van sy lesing was 'Van laboratorium tot lesingsaal...