7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Meertalige onderwys bevorder kognitiewe ontwikkeling, akademiese prestasie
Internasionale Moedertaaldag word jaarliks op 21 Februarie gevier. In ʼn meningsartikel vir die Daily Maverick skryf prof Nhlanhla Mpofu van die Departement Kurrikulumstudie dat meertalige onderwys beduidende kognitiewe, akademiese en sosio...
Stellenbosch University
Prof Thuli Madonsela besin oor 30 jaar van demokrasie
Prof Thuli Madonsela, Direkteur van die Sentrum vir Sosiale Geregtigheid (CSJ), onthou nog baie goed waar sy 30 jaar gelede op 27 April 1994 was – die dag toe Suid-Afrika 'n ware demokrasie geword het. As voorsittende beampte van die...
Stellenbosch University
Subtiele, komplekse prosesse van weet en wys by konferensie verken
Prof Gabeba Baderoon, ʼn digter en akademikus van die Pennsilvanië-staatsuniversiteit in die VSA en hoofspreker by die Langsame Intimiteitskonferensie wat onlangs by die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Studies aangebied is, het op die...
Stellenbosch University
Ons moet die weg na die hoogste sport vir vroue-afrigters baan
Meer moet gedoen word om te verseker vroulike sportafrigters in Afrika bereik die elite-vlak van afrigting. Só meen dr Nana Adom-Aboagye van Maties Sport in ʼn meningsartikel wat die Mail & Guardian Maandag (24 Oktober) geplaas het. Lees...
Stellenbosch University
US mediese student voltooi 1 500 km fietsrit om medestudente se studieskuld te help delg
In 'n week toe die vreugdesvure in Suid-Afrika hoog gebrand het oor die Springbokke se skouspelagtige oorwinning in die Wêreldbeker-rugbytoernooi, is nog 'n prysenswaardige prestasie deur 'n beskeie Universiteit Stellenbosch (US) student...
Stellenbosch University
US mediese student voltooi 1 500 km fietsrit om medestudente se studieskuld te help delg
In 'n week toe die vreugdesvure in Suid-Afrika hoog gebrand het oor die Springbokke se skouspelagtige oorwinning in die Wêreldbeker-rugbytoernooi, is nog 'n prysenswaardige prestasie deur 'n beskeie Universiteit Stellenbosch (US) student...
Stellenbosch University
Spraakterapeut oorkom geestesgesondheids-uitdagings ná jare se gesukkel
Toe Firdous Sulaiman Dinsdag (12 Desember) oor die verhoog stap om haar graad in Spraak-, Taal- en Gehoorterapie te ontvang, was dit 'n triomfantelike afsluiting van jare se gesukkel. Nadat sy drie jaar van haar studies aan die Universiteit...
Stellenbosch University
Prof Arnold Rix bevorder hernubare energietegnologieë vir 'n koolstofarme toekoms
Prof Arnold Rix van die Departement Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese het Donderdag 6 November 2025 sy intreerede gelewer. Hy bevorder die werksverrigting, betroubaarheid en volhoubaarheid van hernubare energiestelsels. Sy werk...
Department of Chemical Engineering
Alumni-reeks met Natali van Zijl: Van prosesaanlegte tot die menslike brein — Ontsluiting van die potensiaal van 'n Chemiese Ingenieurswese-graad
Natali van Zijl se oorgang van chemiese ingenieurswese aan Stellenbosch na biomediese navorsing aan Oxford beklemtoon hoe industriële modelleringsvaardighede kragtig toegepas kan word om menslike bloedvloei en breingesondheid te bestudeer...
Stellenbosch University
US en Deense afvaardiging herbedink onderrig van demokrasie
Driedaagse besoek verdiep Demokrasie-leervennootskap tussen Suid-Afrika en Denemarke. Dialoog omvat welsynstate, ongelykheid, jeugonbetrokkenheid en ervaringsleer. Samewerking betree konsolidasiefase met planne vir mobiliteit, gesamentlike...