7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Students
Tyrese Human wil hê elke kind moet weet hulle behoort
#OnsGroeiSaam: In die loop van hierdie Jeugmaand vier ons studente wat geleenthede skep, gemeenskappe bou en ander deur mentorskap, uitreiking, portuurgroepondersteuning en leierskap bystaan. Ons beklemtoon ook die Universiteit Stellenbosch...
Stellenbosch University
Van een oorlog na 'n ander: SU bied gesprek aan oor vlugtelinge en migrante
Die US se Afdeling vir Gesondheidstelsels en Openbare Gesondheid en die Instituut vir Lewensloop Gesondheidsnavorsing, in samewerking met vennote aan die Universiteit van Kaapstad, die Universiteit van Wes-Kaapland en Wits, het verlede week...
Stellenbosch University
Kommunikasie uit die Raad (vergadering van 30 November 2020)
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Maandag 30 November byeengekom vir sy vierde en laaste geskeduleerde vergadering van 2020, 'n jaar wat ingrypend deur die wêreldwye koronaviruspandemie geraak is. Die vergadering het...
Stellenbosch University
’n Dag in die Lewe: Marieta van Wyk
Marieta van Wyk vervul 'n sleutelrol by Stellenbosch Universiteit (U) se Vervoerdienste waar sy al vir byna 30 jaar werk. Sy is bekend as 'n raakvatter wat sorg dat die wiele altyd aan die rol bly by die vervoerafdeling. Van Wyk sien toe...
Stellenbosch University
Suksesvolle borsvoeding by die werk laat samelewings werk
Werkende ma's vind dit dikwels uitdagend om borsvoeding met voltydse werk te kombineer en daarmee voort te gaan, veral as werkplekke nie borsvoeding of die uitdruk van moedersmelk ondersteun nie. Alle moontlike pogings moet aangewend word...
Stellenbosch University
Prof Lynn Hendricks beywer haar vir kreatiewe oplossings om vroue se gesondheid te verbeter
Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig val op buitengewone studente en personeel op ons kampus wat hulle vir vroueregte en geslagsgelykheid beywer. Deur hulle toewyding en leierskap inspireer en...
Stellenbosch University
Dr Jill Ryan bevorder bewustheid oor GBG en gelykheid
Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig val op buitengewone studente en personeel op ons kampus wat hulle vir vroueregte en geslagsgelykheid beywer. Deur hul toewyding en leierskap inspireer en bevorder...
Stellenbosch University
Solomzi Mphambo is ‘n trotse voorstander van swart feminisme
Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig val op buitengewone studente en personeel op ons kampusse wat hulle vir vroueregte en geslagsgelykheid beywer. Hulle bevorder positiewe verandering in ons...
Stellenbosch University
Afrika-universiteite moet hul posisies as volwaardige vennote herbevestig
Die Afrika-samewerkingswerkswinkel, die voorloper van US Internasionaal se jaarlikse vergadering van Stellenbosch Internasionale Akademiese Netwerk (SIAN), het vanjaar die konsep van billike vennootskappe in hoër onderwys onder die soeklig...
Stellenbosch University
Uitdagings en geleenthede van KI-gebruik by die US in die kollig
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs die transformerende potensiaal van kunsmatige intelligensie (KI) in hoër onderwys onder die loep geneem. Dr Hannelie Adendorff, Senior Adviseur by die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL), het...