7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Boodskap van die Hoof van Rugby
Maties Rugby is meer as ’n klub. Dit is ’n gemeenskap, ’n gesin, en ’n erfenis wat inspireer. Ons het vanjaar Maties Rugby se 150e herdenking gevier. Ons is die tweede oudste klub in die land, en ons storie bestaan nie net uit legendes wat...
Maties Sport
Nuwe afrigter vir Maties Netbal
Maties Netbal kondig met trots aan dat Sasha-Lee Petersen vanaf Januarie 2025 die nuwe hoofafrigter van Maties Netbal sal wees.
Students
Keesha Petersen se veerkragtigheid herskryf haar toekoms
As ’n 2020-matrikulant het Petersen se laaste hoërskooljaar teen die agtergrond van ’n wêreldwye pandemie afgespeel. Maskers, sosiale distansiëring en ongekende ontwrigting was die kenmerk van wat ’n feestelike mylpaal moes gewees het. Die...
Maties Sport
Studente gesels met legendariese krieketspeler Dr. Ali Bacher
As krieket 'n koninkryk was, sou dr. Ali Bacher as koninklikes in daardie land beskou word, in beide Suid-Afrika en die res van die globale sportwêreld. Onlangs is studente uit die sportomgewing en ander die geleentheid gegee om met dr...
Stellenbosch University
US-eregraad vir pionier van digitale bankwese in Afrika
Dr Tjaart van der Walt het die graad Doktor in Ingenieurswese (DEng), honoris causa, ontvang. Vereer vir sy baanbrekersbydraes tot ingenieurswese, digitale tegnologie en datawetenskap. Hy het die belangrikheid van leierskap, tegnologie en...
Stellenbosch University
Honger, waardigheid, en wat ons kies om raak te sien
Honger beïnvloed nie net die liggaam nie. Dit beïnvloed konsentrasie, energie, deelname, emosies en uiteindelik sukses. #GivingMaties: Daar is iets diep mensliks in die manier hoe ons US gemeenskap betrokke wil raak 'n Skenking, ’n gesprek...
Stellenbosch University
Doktorale studie beklemtoon na-oes voedselafvalkrisis en oplossings in SA
Tussen 9 124 en 17 969 ton vrugte en groente jaarliks op groothandelsvlak vermors. Onderbreking in koue ketting 'n beduidende uitdaging in die mark. Koue berging, vervoer en hantering van produkte moet verbeter.
Stellenbosch University
Studie bevind geurmiddels in voedsel vir Suid-Afrikaanse babas moontlik skadelik
Geurmiddels in baie verpakte kosse vir babas wat in Suid-Afrika verkoop word. Geurmiddels kan babas se eetgewoontes en gesondheid benadeel. Herevaluering van geurmiddels en strenger toepassing van etiketteringsregulasies nodig.
Stellenbosch University
Opkoms van populisme plaas demokrasie onder druk
Suid-Afrika vier elke jaar op 27 April Vryheidsdag ter herdenking van die land se eerste demokratiese verkiesings in 1994 – 'n bepalende oomblik wat steeds sy grondwetlike orde vorm. Denkleiers verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US...
Student Affairs
Vergewis jou van die hersiene Koshuisreëls wat op 1 April 2026 in werking getree het
Die Universiteit Stellenbosch het ’n hersiene stel Koshuisreëls, wat amptelik op 1 April 2026 in werking getree het, goedgekeur. Studente word aangemoedig om hulle van die bygewerkte struktuur en inhoud te vergewis, om seker te maak dat...