7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Maties toon krag by 2025 USSA Winterspele
Atlete van die Stellenbosch Universiteit het merkwaardige deursettingsvermoë en vasberadenheid tydens die 2025 Universiteit Sport Suid-Afrika (USSA) Winterspele ten toon gestel, met uitmuntende vertonings in veral vrouehokkie, netbal en...
Maties Sport
Goue medalje in China verander Gardeo se lewe
Die goue medalje by die pas afgelope Wêreld Atletiek Aflos-kampioenskappe is nie net nog ’n medalje nie, dis lewensveranderd, vertel oud-Matie Gardeo Isaacs. Die 26-jarige Isaacs was deel van die manspan wat die 4x400m-aflos gewen het. Dit...
Maties Sport
All Stars wen eerste Maties Netbal Streekliga
Die eindstryd van die eerste Maties Netbal Streekliga het met ’n opwindende vertoning van vaardigheid en vasberadenheid geëindig. Dit was ’n belangrike mylpaal in die ontwikkeling van mededingende netbal in die Wes-Kaap. Die eindstryd...
Stellenbosch University
Kampvegter vir gelykheid in gesondheid ontvang US-eregraad
Dr Olive Shisana het die graad Doktor in die Natuurwetenskappe (DSc) (Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe), honoris causa, ontvang. Vereer vir haar toewyding aan geregtigheid, bewysgebaseerde beleidmaking, en openbare gesondheid- en...
Stellenbosch University
#Move4Maties: Beweeg saam en help studente na sukses
Vele Maties sukkel om basiese dinge soos klasgeld, maaltye en verblyf te bekostig. ’n Gedeelde doelwit. ‘n Kultuur van gee in die US-gemeenskap.
Faculty of Medicine and Health Sciences
US ontvang EDCTP-toekenning om vinnige diagnostiese toets vir TB-meningitis by kinders te bevorder
Die Universiteit Stellenbosch het 'n EDCTP-toekenning van €2 miljoen bekom om die PRECISE-TBM-projek te lei, wat daarop gemik is om vinnige diagnostiese toetse vir tuberkulose-meningitis (TBM) by kinders te ontwikkel. TBM is 'n ernstige...
Faculty of Engineering
Gesogte genootskap van St Andrews Universiteit aan US-ingenieursprofessor toegeken
Prof Craig McGregor is aangewys as een van slegs twee ontvangers van die Universiteit van St Andrews se Global Fellowship (Practice) vir 2027. Die genootskap sal ’n nuwe navorsingsamewerking ondersteun wat op skoon energie en termochemiese...
Stellenbosch University
PhD-student ontvang Timothy Dow Adams-toekenning
Nick Mdika Tembo, 'n PhD-kandidaat in die Departement Engels by die Universiteit Stellenbosch (US), is vanjaar se mede-ontvanger van die Timothy Dow Adams-toekenning tesame met twee ander ontvangers, Fethiye Çetin en Orly Lael Netzer. Die...
Stellenbosch University
Sosiale Impak: Prof Eileen Africa bevorder kinders se beweging
In die lig van die Universiteit Stellenbosch (US) se fokus op sosiale impakbewustheid in Julie, vier hierdie reeks profiele merkwaardige individue en spanne wat ʼn betekenisvolle bydrae buite die Universiteit se mure lewer. Die onlangse...
Stellenbosch University
BTW-verhoging – die antwoord, of net ’n tydelike kuur vir ’n langtermynkrisis?
Dr Velenkosini Matsebula is ’n senior dosent in Ontwikkelingsfinansies by die Stellenbosch Bestuurskool. Die Suid-Afrikaanse regering het hom weereens tot belasting gewend om sy fiskale uitdagings die hoof te probeer bied met die...