7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US en TUT snoer kragte saam om SA se toekomstige navorsingsleiers te ontwikkel
Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Tshwane Universiteit van Tegnologie (TUT) het 'n nuwe vennootskap geformaliseer wat daarop gemik is om die volgende geslag navorsers te ontwikkel. Die samewerkingsooreenkoms, wat deur die twee...
Faculty of Science
Eerstejaar-natuurwetenskapstudent gekies om jeugwetenskapsforum in Londen by te woon
Eerstejaar-BSc-student Sibella Murray, is deur die Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum (NSTF) gekies om die 2026 LIYSF (London International Youth Science Forum) by te woon. Sy is een van slegs ag (van die 22 studente) van die 2026 NSTF...
Faculty of Engineering
Ingenieurswese Opedag in ’n heringerigte spasie
Goeie bywoning en betrokkenheid ondanks reënweer Verbeterde vloei en ervaring met opgegradeerde fasiliteite
Stellenbosch University
Prof Louise du Toit kweek kritiese denke oor geslagsgeregtigheid
Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig op buitengewone studente en personeel op ons kampusse val wat hulle vir vroueregte en geslagsgelykheid beywer. Hulle bevorder positiewe verandering deur hulle...
Stellenbosch University
Kommunikasie uit die Raad (vergadering van 27 Nov 2017)
Die Universiteit Stellenbosch se vierde gewone Raadsvergadering van die jaar het op Maandag 27 November 2017 plaasgevind. Die Raad is oor ontwikkelings in die hoër onderwys ingelig, het oor die afgelope jaar by die Universiteit Stellenbosch...
Stellenbosch University
Vrouewetenskaplikes in die voorste linie in die stryd teen TB
In die gees van Vrouemaand word die klem geplaas op van die fantastiese werk wat inspirerende vroue by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) doen. Jong vroue wat 'n loopbaan in die wetenskap wil vestig moet "groot dink...
Stellenbosch University
Wêreldvlugtelingdag: Help vlugtelinge, asielsoekers om tuis te voel in SA
Wêreldvlugtelingdag word jaarliks op 20 Junie gehou. In 'n meningsartikel vir die Daily Maverick skryf Yeukai Chideya van die Instituut vir Lewensloopgesondheidsnavorsing dat ons daarna moet streef om 'n kultuur te skep wat vlugtelinge en...
Stellenbosch University
Dit is tyd om saam te werk ter bevordering van Suid-Afrikaanse vrouerugby
Terwyl ons Vrouemaand vier, moet ons ook besin oor die vordering wat ons vrouerugbyspelers maak en die verskillende uitdagings wat hulle in die gesig staar. Ons kan slegs deur kollektiewe inspanning en onwrikbare toewyding 'n toekoms bou...
Stellenbosch University
Prof Juliana Claassens is ʼn stem vir feministiese perspektiewe in teologie
Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig val op buitengewone studente en personeel op ons kampus wat hulle vir vroueregte en geslagsgelykheid beywer. Deur hul toewyding en leierskap inspireer en bevorder...
Stellenbosch University
US pak bul by die horings met navorsing oor herlewingswynbou
Volgende keer as jy op Bottelaryweg buite Stellenbosch ry, hou jou oë oop vir beeste wat wei tussen die wingerdrye by Hartenberg-wynlandgoed. Dit kan dalk 'n ongewone gesig wees, maar dit dui op 'n belangrike verskuiwing in wynboerdery...