7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Helderberg-hospitaal: fondsinsameling vir ’n fynbostuin
Stellenbosch Universiteit se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) werk tans saam met die niewinsgewende organisasie Greenpop om 'n fynbostuin by die 83 jaar oue Helderberg-hospitaal in Somerset-Wes aan te lê. Inwoners van...
Stellenbosch University
Junior Captain Scott-gedenkmedalje vir die beste MSc-tesis in dierkunde in SA
'n MSc-tesis oor mariene soogdierspesiasie en die rol wat historiese klimaatsverandering in hierdie proses gespeel het, het aan Amoré Malan van die Universiteit Stellenbosch die gesogte Junior Captain Scott-gedenkmedalje besorg. Hierdie...
Stellenbosch University
US-biblioteek se opgegradeerde infrastruktuur bevorder akademiese uitnemendheid
Met opknappings wat strek van bykomende rekenaargebruiksareas tot die inrigting van geslagsneutrale badkamers, ondersteun die Biblioteek- en Inligtingsdiens van die Universiteit Stellenbosch (US) die Biblioteek se missie “om ruimtes en...
Stellenbosch University
Tygerberg se nuwe beroerte-eenheid flink op dreef
Danksy ʼn unieke benadering en ʼn toegewyde span gesondheidsorgwerkers, vorder die nuwe beroerte-eenheid by die Tygerberg Hospitaal met rasse skrede wat betref die aanpak van Suid-Afrika se beroerte-las. Navorsing toon toegewyde sorgeenhede...
Stellenbosch University
Noord-Kapenaars is die land se beste spellers in Afrikaans
Die Noord-Kaap is vanjaar die provinsie met die beste spellers. Tien van die dertig pryswenners in die Sanlam WOW Spelkompetisie se eindronde vir Afrikaans Huistaal kom uit dié provinsie. Die Wes-Kaap is tweede met agt wenners en Gauteng...
Stellenbosch University
Bevordering van bewysgebaseerde gesondheidsorgriglyne
Dr Michael McCaul, 'n senior dosent aan die Afdeling Epidemiologie en Biostatistiek, speel 'n instrumentele rol om bewysgebaseerde gesondheidsorgriglyne in te lig, nie net op nasionale vlak nie, maar ook globaal. As 'n kliniese epidemioloog...
Stellenbosch University
Steek grense oor: US-winterkamp in China
Die China-winterkamp van 2023, 'n gesamentlike projek van die Confucius-instituut by die Universiteit Stellenbosch (CISU) en die Universiteit van Xiamen, het in Desember plaasgevind. Sestien studente en een opvoeder het dié transformerende...
Stellenbosch University
Plaaslik, lekker en bekostigbaar – US-studente ontwikkel innoverende kosaflewerings-app
Twee studente van die Universiteit Stellenbosch (US) het ’n manier gevind om voedselonsekerheid aan te pak, plaaslike voedselverkopers te ondersteun en toegang tot bekostigbare maaltye te verbeter deur ’n enkele aflewerings-app. Eerder as...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Studie beproef diagnostiese akkuraatheid van WGO-algoritmes vir TB in kinders
In 2023 het 1,2 miljoen kinders na raming siek geword met TB, maar minder as die helfte het behoorlike diagnose en behandeling ontvang. Om hierdie diagnostiese gaping aan te spreek, het die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) in 2022...
Faculty of Engineering
US Ingenieursstudente neem die voortou by eerste SA Projekbestuurskampioenskap
SU Ingenieurswese het die eerste en tweede plek by die eerste IPMA-SA Projekbestuurkampioenskap behaal. Die uitslae beklemtoon die kwaliteit van die PM412 Projekbestuursmodule.