7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Public Squares Initiative
Wetenskapskommunikasie tot Publieke Betrokkenheid: Maksimalisering van voordele, Vermindering van hindernisse
In ’n tyd waarin misinformasie vinniger as feite versprei, was dit nog nooit so belangrik vir wetenskaplikes om met die publiek te skakel nie. Van klimaatsveranderingontkenning tot huiwering oor entstowwe, is daar verreikende gevolge...
Faculty of Science
Hulle het diep spore getrap in die Fakulteit Natuurwetenskappe
Mariétta van den Worm, direkteur: fakulteitsbestuur, en Suzette Els, persoonlike assistent van die dekaan, is onderskeidelik 25 en 35 jaar by die Fakulteit Natuurwetenskappe en/of die Universiteit Stellenbosch (US) werksaam. Hulle albei...
Stellenbosch University
Megan Hartnick omskep teenspoed in prestasie
Eerstegenerasie-gegradueerde styg bo verlies en finansiële probleme uit om haar NOS cum laude te verwerf. Taal, geloof en gemeenskapsondersteuning rig haar pad na onderwys. Hartnick hoop haar storie sal toekomstige studente inspireer om...
#SmartResearcher werkswinkels 7 April - 7 Mei 2026
Die program is ontwerp om navorsers te ondersteun regdeur die navorsingsiklus, van die gebruik van biblioteekbronne, die uitvoer van literatuuroorsigte tot die
Stellenbosch University
Glansryke gala gedenk WAT se eeufees en band met die US
Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) het verlede week sy 100ste bestaansjaar met ’n glansryke gala-geleentheid in die Endlersaal gevier. Die woordeboek, wat sedert 1930 by die US gehuisves word, is die mees omvattende woordeboek van...
Stellenbosch University
Wêreld Maatskaplike Werk Dag gee maatskaplike werkers 'n dieper kykie in hul beroep
Wêreld Maatskaplike Werk Dag word wêreldwyd op 20 Maart elke jaar gevier. Vanjaar, ter viering van dié internasionale dag van erkenning, het die Departement Maatskaplike Werk in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe as gasheer...
Stellenbosch University
Maatskaplike werkers het die voetsoldate geword in die poging om gebroke samelewings te heel
In ʼn land waar gewelddadige misdaad deel van die norm geword het, waar verkragting en seksuele aanranding volgens berigte die hoogste in die wêreld is en waar talle Suid-Afrikaners in volslae armoede leef, het maatskaplike werkers die...
Stellenbosch University
Die potensiaal van 'n nuwe terapeutiese middel vir die behandeling van Alzheimer se siekte
Met die gebruik van gevorderde mikroskopietegnieke kon navorsers wys hoe 'n natuurlike poliamien, spermidien, behandelingstrategieë kan verbeter teen neurodegenerasie wat met Alzheimer se siekte geassosieer word. Dr Dumisile Lumkwana, ook...
Stellenbosch University
Prof Tulio de Oliveira: op die spoor van epidemies en pandemies
Wanneer die geskiedenis van die Covid-19-pandemie eendag opgeteken word, sal bioinformatikus prof Tulio de Oliveira van die Universiteit Stellenbosch (US) se naam vir seker genoem word. Eers het hy in 2020 die Beta-variant van SARS-CoV-2...
Stellenbosch University
Kommunikasie uit die Raad (vergadering van 11 April 2022)
Cofa apha ukuze ufumane isiXhosa Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Maandag 11 April 2022 sy eerste van vier geskeduleerde vergaderings vir die jaar gehou. Dit was ook my eerste vergadering as voorsitter nadat ek in...