7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US onder 300 beste universiteite op TIME-tydskrif se nuwe ranglys
US in 275ste posisie op TIME-tydskrif en Statista R se eerste "Topuniversiteite in die Wêreld 2026"-ranglys. US behaal sy beste telling in innovasie en ekonomiese impak. Slegs die 500 universiteite met die hoogste finale tellings is...
Maties Sport
Voormalige WP-kaptein deel wysheid by eerste Kapteine-gespreksessie
Deur Jamie Wyngaardt. Maties Sport het onlangs sy eerste Kapteine-gespreksessie (Captain’s Corner) aangebied met die voormalige WP-rugbykaptein Chris van Zyl as gasspreker. Die doel van die forum is om aan Maties Sport-kapteine en...
Maties Sport
Maties-hokkieafriger op pad na o.21 Wêreldbekertoernooi
Die Maties Hokkieklub is histories ’n klub wat van Suid-Afrika se tophokkiespelers voortbring. Spelers soos Keenan Horne, Tarryn Glasby, Heather McEwan, Nicole la Fleur, Alex Stewart en Dylan Swanepoel het almal in Maties se maroenkleure...
Maties Sport
Verby die podium: Vroue wat hul volgende hoofstukke lei
Om geestelik veeleisende studies en fisiese sport as student-atleet te navigeer, is moeilik. Nog moeiliker is egter die oorgang na 'n lewe na graduering met of sonder sport, veral vir vroue.
Stellenbosch University
Van Mfuleni tot meester in biochemie – US-gegradueerde kom oormag te bowe
Sibulele Tonisi se nuuskierigheid oor wetenskap en ʼn TV-program het hom van Mfuleni na ʼn meestersgraad in biochemie gelei. Hy het die US vanweë akademiese uitnemendheid gekies. Tonisi het sy graad ondanks finansiële probleme voltooi.
Innovation and Commercialisation
Innovus Tegnologie Oordrag ondersoek die gereglike raamwerk wat die sportbedryf aandryf
Sport gaan nie net oor die spel nie, dit kruis ook paaie met die mode, vermaak, media, gesondheid, speletjies en verbruikersprodukte.
Stellenbosch University
Mia Andersen – “Onthou die waarde wat jy dra en hoe ver jy al gekom het“
Deur deel te vorm van die herdenking van Vrouemaand stel ons 'n paar profiele van #VrouevanSU saam. Hierdie week het ons 'n kans gehad om met Mia Andersen te gesels. Mia Andersen het haar loopbaan by Stellenbosch Universiteit Internationaal...
Unit for International Credentialling
SU-UIC Bevorder die Streeksdialoog Tydens SAAEA 2026
Die Stellenbosch University Unit for International Credentialling (SU-UIC) het 'n bydrae gelewer tot besprekings oor leierskap, gehalteversekering en die toekoms van onderwysassessering tydens die 15de Southern Africa Association for...
Stellenbosch University
Afrika Kanker-instituut en KANSA vat kanker vas
Die Afrika Kanker-instituut (AKI) by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n vennootskap aangegaan met die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) om kankernavorsing te doen...
Stellenbosch University
Van BSc tot kliniese navorsingsgenoot
BSc alumnus Eugene Pretorius, het 'n gesogte werk by 'n internasionale biofarmaseutiese diensmaatskappy wie se dienste die volgende insluit: die uitvoer van kliniese studies vir verskeie farmaseutiese maatskappye, sowel as maatskappye wat...