7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Prof Walls help hou huise en informele nedersettings veilig teen brande
Prof Richard Walls van die Eenheid Brandingenieurswesenavorsing (FireSUN) in die Departement Siviele Ingenieurswese van die Universiteit Stellenbosch het onlangs sy intreerede met die titel “Brandveiligheidsingenieurswese – waar fisika en...
Stellenbosch University
Eksamens uitgestel met een week
Beste personeellede en studente Die afgelope week was baie moeilik en traumaties vir ons Universiteit Stellenbosch-gemeenskap. Ons is hartseer en ontsteld oor die voorvalle op ons kampus. Ons veroordeel nogmaals ten seerste wat by Huis...
Stellenbosch University
US verleen eregraad aan sportreg- en sportsakekenner
Die Universiteit Stellenbosch (US) het by sy Desember-gradeplegtigheid ʼn eredoktorsgraad aan die toonaangewende Amerikaanse sportreg- en sportsakekenner Prof Kenneth Shropshire van die Wharton-skool aan die Universiteit van Pennsilvanië in...
Facilities Management
US-studente, personeel vier saam Aardedag 2025
Die Universiteit Stellenbosch (US) se studente en personeel het die strate op kampus ingevaar om Aardedag 2025 te vier met 'n stap en skoonmaak-aksie op 22 April 2025, en hulle verbind tot vanjaar se tema van #OurPowerOurPlanet – 'n beroep...
Stellenbosch University
Twee jong US-wetenskaplikes vir uitnemendheid in hul vakgebiede erken
Twee wetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch (US) is as lede van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Jong Wetenskaplikes (SAYAS) ingehuldig. Drs Phila Msimang en Noreth Muller-Kluits tel onder tien nuwe lede wat tydens die jaarlikse...
Faculty of Engineering
Fakulteit Ingenieurswese vier innovasie by die 31ste Jac van der Merwe-kompetisie
Gerhard Hattingh word as wenner van die 31ste Jac van der Merwe-kompetisie aangewys. Studente toon baanbrekerswerk by die Jac van der Merwe-kompetisie.
Microbiology
Mikrobes en hul interaksies die fokus van groot internasionale byeenkoms
Een van die akademiese wêreld se grootste internasionale vergaderings wat onderwerpe in die mikrobiese ekologie sal bespreek, die 19de Internasionale Simposium oor Mikrobiese Ekologie (ISME), sal in Augustus in Kaapstad, Suid-Afrika...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Kameraadskap, pret en filantropie by B4B-partytjie
Pret, gulhartigheid en gemeenskapsgees was die kenmerke van die eerste Birthday4Bursaries (B4B)-partytjie. Die geleentheid was daarop gemik om fondse in te samel en bewustheid te skep vir die B4B-inisiatief, wat die Ithemba-beursfonds...
Innovation and Commercialisation
Groot bokse, groter harte: Neelsie Food-a-thon ondersteun studente in nood
Die eerste Neelsie Food-a-thon is 'n opwindende nuwe fondsinsamelingsinisiatief gelei deur die SUNCOM Letting Office-span, wat 'n betekenisvolle bydrae tot die Universiteit Stellenbosch (US) se studentegemeenskap gelewer het.
Innovation and Commercialisation
US Studente-preneurs skitter by EDHE ABSA Innovation Challenge 2025
Drie studente-entrepreneurs van die Universiteit Stellenbosch (US) is onder die Top 20 finaliste in die EDHE ABSA Innovation Challenge 2025. Chris Abraham ( EV Fleet Sim ), Amohetsoe Shale (Navu Group), en Andre Valkenburg ( Resurfify ) is...