7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Maties Roei behaal historiese resultate by USSA Roei Sprints
Maties Roei het die derde plek algeheel behaal by die Universiteit Sport Suid-Afrika (USSA) Roei Sprints-kompetisie, wat op 5-6 April by Klub Elani, Misverstand Dam, plaasgevind het.
Faculty of AgriSciences
Van Reaktiewe tot Proaktiewe Besluitneming in Landbou deur Data
Strategiese Data-evolusie: Onder voorsitterskap van dr. Melissa van der Merwe, het die beraad die landbou se verskuiwing na die behandeling van hoëspoed-, gesofistikeerde data en voorspellende analise as noodsaaklike strategiese bates vir...
Stellenbosch University
Briljante wiskunde-presteerder met US se gesogte Kanseliermedalje vereer
Kerry Porrill met die Universiteit Stellenbosch se hoogste eerbewys bekroon – die Kanseliersmedalje (2025). Die Kanseliersmedalje is vir die eerste keer in 1961 ingestel. Porrill is 'n gegradueerde van die Afdeling Wiskunde binne die...
Stellenbosch University
‘US-waardes moet gelééf word’ – Rektor
"Daar is die afgelope ruk baie gesê oor die sogenaamde 'blackface'-voorval by ons Heemstede Vrouekoshuis twee weke gelede. Ek gebruik graag hierdie geleentheid om tot die gesprek by te dra," skryf prof Wim de Villiers, rektor en...
Stellenbosch University
US staan goeie kans by 2016 NWTF-toekennings
Die Universiteit Stellenbosch (US) het oor die afgelope klompie jare goed gevaar by die jaarlikse Nasionale Wetenskap en Tegnologie Forum (NWTF)-toekennings. Vanjaar behoort geen uitsondering te wees nie. Met ses navorsers onder die...
Stellenbosch University
Prof Wim de Villiers kyk terug op sy eerste jaar as Rektor en Visekanselier
Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, is vandeesmaand een jaar in dié posisie. Lees hieronder sy oordenking oor die afgelope jaar. ------------------------- Dit is vandeesmaand ʼn jaar sedert ek...
Stellenbosch University
TRU brei navorsing oor Afrika-demokrasie uit deur nuwe datastelle te bestudeer
Die Eenheid vir Transformasienavorsing (TRU), wat toegespits is op navorsing oor die transformasie van outokrasie tot demokrasie én andersom, die vereiste omstandighede vir voortgesette demokrasie, en die gehalte van die demokratiese proses...
Stellenbosch University
Slegs één Erica-spesie het die Kaap 10 tot 15 miljoen jaar gelede gekoloniseer
Die Kaapse blommeryk se geliefde erikas se vroegste voorouer is afkomstig van die Noordelike Halfrond en het Afrika se hoogste bergreekse gebruik om die Kaap te bereik ongeveer 10 tot 15 miljoen jaar gelede. Toe hierdie vroeë voorouer eers...
Stellenbosch University
Wees lief vir jou bene – beskerm jou toekoms
Meer as 200 miljoen mense regoor die wêreld word geraak deur osteoporose (OP), ʼn siektetoestand waar lae beendigtheid daartoe lei dat beenfrakture maklik voorkom. In Suid-Afrika sal een uit drie vroue en een uit vyf mans gedurende hulle...
Stellenbosch University
Temperatuurtoestande swak, koolstofdioksiedvlakke hoog in houerklaskamers – US-studie
Skoolleerders in Suid-Afrika staar reeds 'n menigte sosio-ekonomiese uitdagings in die gesig. Om sake te vererger, moet sommige leerders in houers (omgeskakelde skeepshouers) en mobiele (voorafvervaardigde) klaskamers sit waar temperature...