7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Van student na personeellid danksy Eenheid vir Gestremdhede
Nasionale Bewusmakingsmaand vir die Regte van Gestremdes: Suid-Afrika gedenk jaarliks van 3 November tot 3 Desember Nasionale Bewusmakingsmaand vir die Regte van Gestremdes. Hierdie bewusmakingsmaand skep vir mense met gestremdhede die...
Stellenbosch University
Tuis by die US, danksy die Eenheid vir Gestremdhede
Nasionale Bewusmakingsmaand vir die Regte van Gestremdes: Suid-Afrika gedenk jaarliks van 3 November tot 3 Desember Nasionale Bewusmakingsmaand vir die Regte van Gestremdes. Hierdie bewusmakingsmaand skep vir mense met gestremdhede die...
Stellenbosch University
'n Dag in die lewe van: Sean Surmon
As Maties Sport se adjunkdirekteur van Hoëprestasiesport, is Sean Surmon passievol daaroor om studente-atlete hulle sportdoelwitte te help bereik. Aangesien Mei met die viering van Werkersdag begin het, wy ons hierdie reeks artikels aan ons...
Stellenbosch University
Stellenbosse regsprofessor ontkurk insigte oor strafregtelike aanspreeklikheid
Prof Shannon Hoctor van die Departement Publiekreg in die Fakulteit Regsgeleerdheid by die Universiteit Stellenbosch het op Donderdag 2 November 2023 sy intreerede gelewer. Die titel van sy lesing was “Verskerping van die subjektiewe...
Stellenbosch University
Éva Tamássy: ‘n Huldiging
Die onlangse afsterwe van die fluitis Éva Tamássy op 30 November 2018 is deur alle musiekliefhebbers betreur. 'n Roudiens het op 12 Desember 2018 in die Dove's Chapel, Hoofweg, Somerset-Wes, plaasgevind, waartydens oudstudent-fluitiste...
Stellenbosch University
US vier rekordgetal kwalifikasies by Desember-gradeplegtighede
Universiteit Stellenbosch (US) bied aan sy grootste reeks Desember-gradeplegtighede ooit. Deur die loop van die komende week sal die Universiteit by 13 plegtighede sertifikate, diplomas en grade aan 6 405 studente oor al sy fakulteite heen...
Faculty of Science
“Buite-die-boks”-tegnologieë nodig om multimiddelweerstandige patogene te beveg
Nuwe benaderings moet gevind word in die stryd teen multimiddelweerstandige patogene.Wer Werkswinkel fokus op ontwikkeling van nano-oplossings vir antimikrobiese oppervlaktes in openbare ruimtes en hospitale se intensiewe sorgeenhede.
Stellenbosch University
'n Vreugdevolle viering gevul met seëninge vir US se 13de Rektor en Visekanselier
Die informele viering van die inhuldiging van die Universiteit Stellenbosch (US) se nuwe Rektor en Visekanselier, prof Deresh Ramjugernath, het op 'n feestelike noot afgeskop met 'n uitbundige optog deur die dorp onder leiding van die VGK...
Department of Chemical Engineering
Belowende SA-eerste oplossing om papierslyk, voedsel- en tekstielafval in bio-etanol om te skakel
Die Universiteit Stellenbosch, PAMSA, en bedryfsvennote het 'n eerste-van-sy-soort demonstrasie-aanleg bekendgestel om papierslyk, voedsel- en tekstielafval in bio-etanol te omskep. Hierdie deurbraak in die sirkulêre ekonomie herlei afval...
Conservation Ecology and Entomology
Bewarings Parasitologie in Aksie 2023-2025
Breë Bioomopname: Navorsing oor die Fynbos en Karoo biome (2023–2025) het parasietdiversiteit binne drie endemiese Suid Afrikaanse knaagdierspesies ondersoek. Wetenskaplike Ontdekking: Laboratoriumanalise en mikroskopie het gelei tot die...