7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US-ombud is hier om jou te help
Die ombud dien al vir lank as 'n onafhanklike kanaal waardeur mense hulp kan soek. By die Universiteit Stellenbosch (US) is die Kantoor van die Ombud 'n onafhanklike, neutrale en vertroulike ruimte vir mense om hul kwessies en sake wat met...
Stellenbosch University
Terugvoer van die IKBV
25 Maart 2021 Beste kollegas en studente Die Institusionele Komitee vir Bedryfsvoortsetting (IKBV) van die Universiteit Stellenbosch (US) het gister, 24 Maart 2021, vergader. Die komitee is op hoogte gebring van die werksaamhede van die...
Stellenbosch University
Prof Hassan Mahomed bied leierskap vir die Provinsie se COVID-19-stryd
Die COVID-19-pandemie hou ernstige uitdagings in vir openbare gesondheidskenners. Vir buitengewone professor Hassan Mahomed, wie op die voorgrond betrokke is met die koördinering van die respons in die Wes-Kaap, was ʼn besondere veeleisende...
Stellenbosch University
Besoekende professor beklemtoon vroulike oudstryders se bydrae tot die struggle
'n Besoekende professor van die Verenigde Koninkryk werk tans aan navorsing oor 'n fassinerende deel van Suid-Afrika se geskiedenis in die 20ste eeu deur die rol van vroue in die land se vryheidstryd te bestudeer. Prof Azrini Wahidin van...
Stellenbosch University
Gestremdheidstudies kan diskriminasie teen persone wat hakkel help beëindig
Om te hakkel kan verlammend en frustrerend wees. Dit is iets wat dr Dane Isaacs maar al te goed weet. As iemand wat self hakkel, moes hy verskeie hindernisse oorkom en moes hy sy hele lewe lank nog onderdrukking en diskriminasie hanteer....
Stellenbosch University
Voormalige Paralimpiese gouemedaljewenner ontvang meestersgraad
Dyan Buis verwerf meestersgraad in opvoedingsbeleidstudie. Sy jongste prestasie is ʼn bewys van sy ingesteldheid van aanhouer wen. Hy help bevorder sosiale geregtigheid en billike onderwysgeleenthede.
Stellenbosch University
Driedubbele graadvang sukses vir Pietersen-drieling
Vandeesweek se gradeplegtighede maak dit drie in ’n ry vir ’n Stellenbosse drieling met al drie wat nou met vlieënde vaandels aan die SU gegradueer het. Kirsten, Liam en Ivan Pietersen het elkeen akademies in drie uiteenlopende vakgebiede...
Stellenbosch University
Afrika-geleide wetenskap én oorsigbestuur nodig om honger in Afrika te beëindig
Wêreldhongerdag was op 28 Mei. Prof Scott Drimie van die Afdeling Menslike Voeding het ʼn meningsartikel geskryf. Hy het op die beëindiging van honger in Afrika gefokus.
Students
Vir Haki Sebina is daar geen grense nie
#OnsGroeiSaam: In die loop van hierdie Jeugmaand vier ons studente wat geleenthede skep, gemeenskappe bou en ander deur mentorskap, uitreiking, portuurgroepondersteuning en leierskap bystaan. Ons beklemtoon ook die Universiteit Stellenbosch...
Stellenbosch University
DASO oorhandig memorandum aan US
Sowat 20 studente het Dinsdag (15 Maart) deelgeneem aan 'n optog op die kampus van die Universiteit Stellenbosch (US). Die geleentheid is deur die Demokratiese Alliansie Studente-organisasie (DASO) gereël. Volgens 'n verklaring wat DASA...