7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Twee US-studente onder Google se 2025 globale PhD-genote
Twee studente van die Universiteit Stellenbosch (US), Haingo Andry en Simon Malan, is as ontvangers van die gesogte 2025 Globale Google PhD-genootskappe aangewys. Die program bied aan ontvangers direkte finansiële ondersteuning vir hulle...
Stellenbosch University
Terugslae is ompaaie, nie doodloopstrate nie, vir US-gegradueerde Haajir September
Die Covid-19-pandemie het Haajir September van 'n onvergeetlike matriekjaar beroof. Haajir, wat haar BEd-graad (grondslagfase) ontvang het, is maar al te bekend met teenspoed. Sy beplan om voort te bou op die grondslag wat sy gelê het...
Stellenbosch University
US-eregraad vir wêreldbekende epidemioloog, kenner van aansteeklike siektes
Prof Salim Safurdeen Abdool Karim is met ʼn eredoktorsgraad vereer. Sy wetenskaplike bydraes tot beleidsontwikkeling help in die stryd teen MIV en Covid-19. Hy bevorder en ondersteun die groei en ontwikkeling van Afrika-wetenskap.
Department of Botany and Zoology
Nuwe dataset sal klimaatsneigings van riviervloei op globale skaal analiseer
Met een van die grootste stroomvloei netwerke in die wêreld, is Suid-Afrika een van 30 lande wêreldwyd wat tot 'n globale datastel bygedra het om klimaatsgedrewe hidrologiese neigings op te spoor. Dié netwerke word deur Suid-Afrika se...
Stellenbosch University
Erkenning van Wêreldingenieursdag 2025: Bevordering van groen waterstofnavorsing vir 'n volhoubare toekoms
Ter viering van Wêreldingenieursdag 2025 beklemtoon die Universiteit Stellenbosch se SARChI-leerstoel navorsing oor groen waterstof en metaanpirolise as noodsaaklike instrumente vir die bereiking van SDG 7: Bekostigbare en Skoon Energie...
Department of Chemical Engineering
Erkenning van Wêreldingenieursdag 2025: Bevordering van groen waterstofnavorsing vir 'n volhoubare toekoms
Ter viering van Wêreldingenieursdag 2025, bevorder die Universiteit Stellenbosch Suid-Afrika se skoon energie-oorgang deur innoverende navorsing oor groen waterstof en metaanpirolise. Deur biogas en organiese afval in lae-koolstofbrandstof...
Stellenbosch University
US verbeter in vier aanwysers op THE-wêreldranglys
Die Universiteit Stellenbosch (US) het in vier van die vyf prestasie-aanwysers verbeter wat gebruik is om die 2024 Times Higher Education- (THE-) wêreldranglys
Maties Sport
Maties Parasport-atlete maak gereed vir Paralimpiese Spele
Verskeie sportsterre en alumni van die Universiteit Stellenbosch is ingesluit by Suid-Afrika se span wat van 24 Augustus tot 5 September aan die 2020 Paralimpiese Spele in Tokio sal deelneem. Sewe huidige en voormalige Maties Sport-atlete –...
Students
Lwandisile Mhlanga het 'n passie om studente te bemagtig
#OnsGroeiSaam: In die loop van hierdie Jeugmaand vier ons studente wat geleenthede skep, gemeenskappe bou en ander deur mentorskap, uitreiking, portuurgroepondersteuning en leierskap bystaan. Ons beklemtoon ook die Universiteit Stellenbosch...
Stellenbosch University
Wilgenhof: opdaterings
Raad verskaf redes (30 September 2024) Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het by sy vergadering van 16 September 2024, kragtens klousule 10(3)(g) van die US se Statuut, die besluit geneem om die Wilgenhof-koshuis in sy huidige...