7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Wanneer die portjacksons val, staan ander indringerspesies op
'n Algemene metode om die indringer akasiabome in Suid-Afrika uit te roei, is om hulle af te kap, op mekaar te stapel en dan aan die brand te steek. Maar dit kan ook 'n toename in die voorkoms van ander indringerspesies wat nie geteiken is...
Stellenbosch University
Switserse simposium oor generasiegaping lei tot stimulerende insigte
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs vir die eerste keer as gasheer vir die St Gallen-simposium opgetree. Dit is ’n prestigeryke jaarlikse geleentheid wat deur die Universiteit van St Gallen in Switserland met die ondersteuning...
Stellenbosch University
30 jaar van US se leierskap in internasionalisering in die kollig
Twee prestigeryke projekte bekendgestel: Die aankondiging van die UNESCO-leerstoel in Interkulturele Vaardighede wat aan Universiteit Stellenbosch toegeken is. Die bekendstelling van die US se jaarverslag oor Volhoubare Ontwikkeling 'n...
Stellenbosch University
US-student wen Statebond-kortverhaalprys vir Afrika-streek
Die storie wat aan Hana Gammon (20) die eerste prys in die 2023-Statebond-kortverhaalkompetsie vir die Afrika-streek besorg het, is aan ʼn baie spesiale mens opgedra: haar oupa, prof Christo Viljoen, voormalige Dekaan van die Fakulteit...
Stellenbosch University
ʼn Dag in die Lewe: Enos Lekala
As een van die dryfvere agter die Luister-, Leef- en Leer-inisiatief by die Universiteit Stellenbosch (US) maak Enos Lekala ʼn groot verskil aan studente se lewens. Ons vier Werkersdag in Mei en dra hierdie reeks profiele op aan ons...
Stellenbosch University
Blue Skies fondse vir “sellulêre taxi’s”
Navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) maak gebruik van dieselfde guerillataktiek, eie aan dit wat geharde bakterieë, soos dié wat Tuberkulose veroorsaak, gebruik om die immuunstelsel te fnuik, om "sellulêre taxi's" te ontwikkel...
Stellenbosch University
Suid-Afrika se topleerder is 'super opgewonde' om Matie te word
Suid-Afrika se top openbareskool-matrikulant het die Universiteit Stellenbosch vir haar naskoolse studie gekies. Abigail Kok gaan vir 'n graad in datawetenskap registreer en haar intrek in die Sonop-koshuis neem. Die US se groot...
Intreeredes: Professors Bernard Bekker and Arnold Rix
Sluit by ons aan vir profs Bernard Bekker en Arnold Rix se professorale intreeredes, aangebied deur die Fakulteit Ingenieurswese.
Intreerede: Professor Cletos Mapiye
Sluit by ons aan vir prof Cletos Mapiye se professorale intreerede, aangebied deur die Fakulteit AgriWetenskappe.
Stellenbosch University
US Grondkunde nagraadsestudente blink uit by Gesamentlike Kongres 2016
Die Departement Grondkunde (US) se nagraadse studente en navorsers het uitstekend op die onlangse Grondkundevereniging van Suid-Afrika (GVSA) se Gesamentlike Kongres gevaar wat op Bloemfontein in Januarie 18-20, 2016 gehou is. Mnr Luan le...