7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Anche sê: ‘beweeg, beweeg, beweeg …’
As Maties se Senior Sportbestuurder, Anche Nortje die geleentheid kry, sal sy al die personeel van die Stellenbosch Universiteit graag wil betrek by fisieke welstand – of dit nou joga, meditasie, bewustelike stap of selfs masserings is. En...
Intreerede: Professor Tammy Robinson-Smythe
Sluit by ons aan vir prof Tammy Robinson-Smythe se professorale intreerede, aangebied deur die Fakulteit Natuurwetenskappe.
Student Affairs
Monica Dameskoshuis vier 100 jaar se geskiedenis, refleksie en gemeenskapsgees
Monica Dameskoshuis het op 14 Mei 2026 ’n historiese mylpaal bereik toe studente, personeel, en universiteitsleiers in Monica Dameskoshuis se ontspanningsaal vergader het om die koshuis se 100ste verjaardag te vier. Onder die teenwoordiges...
Horticultural Sciences
Regterhand - Eben Stal
Veldwerk: Doen seisoenale boordproewe, bespuiting en vrugtetelling regoor die Boland. Laboratoriumpligte: Teken vrugtekwaliteitsdata aan en berei voorgraadse opleidingsmateriaal by die US voor. Ervaring: Permanent aangestel sedert 2017 met...
Stellenbosch University
Suid-Afrika se grootwithaaie stuur af op uitsterwing
Terwyl sommige glo dat grootwithaaie se getalle in ons oseane aan die toeneem is, skets die resultate van 'n nuut gepubliseerde wetenskaplike studie van die Universiteit Stellenbosch (US) 'n somber prentjie. Die Suid-Afrikaanse...
Stellenbosch University
Kommunikasie uit die Raad (vergadering van 20 Junie 2022)
( Cofa apha ukuze ufumane isiXhosa) Die Raad van die Universiteit Stellenbosch het op Maandag 20 Junie 2022 die tweede van sy vier geskeduleerde vergaderings vir die jaar gehou. Soos gebruiklik, het ons in hibridiese vorm vergader, met...
Stellenbosch University
US se Konvokasie verkies 3 nuwe raadslede
Drie nuwe lede van die Universiteitsraad is deur die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch verkies. Adv Jan Christiaan Heunis, prof André Coetzee en Mr Heinrich Gonzales. Hierdie drie lede sal van 2 April 2016 tot 1 April 2020 in die...
Stellenbosch University
Navorsingsbulletin
Die eerste uitgawe van Universiteit Stellenbosch se Faculty of Education Research Bulletin is onlangs saamgestel. Vind die bulletin hier. Die doelwit is om die bulletin jaarliks te publiseer. Dit bestaan uit artikels van tussen 800 tot...
Stellenbosch University
Dr. Paul Hills – pas gekose SAAB-president
Die onlangse 42ste Jaarkongres van die Suid-Afrikaanse Vereniging van Botaniste (SAAB), wat in Januarie by die Universiteit van die Vrystaat in Bloemfontein aangebied is, was ʼn samekoms van plantwetenskaplikes van nasionale en...
Stellenbosch University
Suksesvolle Opedag vir Fakulteit Opvoedkunde
Die Universiteit Stellenbosch het onlangs 'n suksesvolle Opedag aangebied, met ongeveer 10 000 Graad 11- en Graad 12-leerders, ouers en onderwysers wat die dag bygewoon het. Dit was die tweede jaar wat die Opedag op ʼn Saterdag gehou is. By...