7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Só werk US se beleid oor taal
Hierdie artikel is op 12 Desember 2021 in Rapport gepubliseer. Klik hier vir daardie weergawe of lees die volledige teks hieronder. Die Universiteit Stellenbosch se nuwe taalbeleid het van onder af boontoe ontwikkel, skryf Leslie van Rooi*...
Stellenbosch University
Kanselierstoekennings vereer personeel vir uitnemende werk
Die Universiteit Stellenbosch het vandeesweek erkenning gegee aan 'n kohort personeellede wie se loopbane van volgehoue uitnemendheid in navorsing, innovasie, leer en onderrig, sosiale impak en professionele dienste getuig.Hierdie...
Stellenbosch University
Top eerstejaar-presteerders skitter by Visekanselier se Uitnemendheidstoekennings
Sewe-en-dertig uitsonderlike eerstejaarstudente is vir hulle uitstaande graad 12-uitslae en die feit dat hulle die Universiteit Stellenbosch gekies het, vereer. Vyftien studente het elkeen ʼn Visekanselierstoekenning ter waarde van R100 000...
Stellenbosch University
Hoop is 'n daaglikse keuse: Prof Tshepo Madlingozi sluit aan by Sentrum vir Sosiale Geregtigheid
Nuut aangestelde buitengewone professor by die Sentrum vir Sosiale Geregtigheid. Menseregtekommissaris vier 30 jaar van Grondwet, WVK en GEAR. Akademiese aktivis bevorder horisontale verantwoordbaarheid en dialoog tussen generasies.
Faculty of Science
Optika en fotonika in Suider-Afrika brei uit
Met 'n PhD-sertifikaat in Fisika, beplan Dr Amos Kiyumbi om al die navorsingsondervinding wat hy in Duitsland en Suid-Afrika opgedoen het, te belê in die vestiging van ’n fotonika-inisiatief in Tanzanië. Vir sy PhD, het Kiyumbi die...
Horticultural Sciences
Eerste Dame van vrugte tree af
Baanbreker Akademikus: Prof Karin Theron het na 36 jaar by die Universiteit Stellenbosch afgetree as die eerste vroulike tuinboustudent, dosent en departementshoof. "Eerste Dame" in die bedryf: Sy het die Suid-Afrikaanse vrugte- en...
Stellenbosch University
Fanie sien uit na nuwe uitdagings
* Die Maties Parasport-atleet Fanie van der Merwe het Sondag brons gewen in die 100m (T37) by die Paralimpiese Spele in Rio. Hierdie profiel is geskryf as deel van ’n reeks oor Stellenbosch-sportambassadeurs. Die Paralimpiese Spele gaan...
Stellenbosch University
Antieke wonders ontdek: Die wêreld se oudste termietheuwels in Suid-Afrika gevind
In wat as 'n verstommende deurbraak beskryf word, het wetenskaplikes die wêreld se oudste, bewoonde termietheuwels langs die Buffelsrivier in Namakwaland ontdek. Hierdie heuweltjies, wat 'n verbysterende 34 000 jaar terug dateer, herskryf...
Stellenbosch University
Staptog vir Sosiale Geregtigheid vier jeug met geldinsamelingspogings
Meer as sestig mense het die afgelope naweek hande gevat om 16 kilometer van Stellenbosch na die Bethlehem-plaas in Kylemore te stap in die Universiteit Stellenbosch (US) se vierde jaarlikse staptog in sosiale geregtigheid. Die staptog het...
Stellenbosch University
US gee erkenning aan Jannie Durand vir 12 jaar diens as raadslid
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs hulde gebring aan mnr Jannie Durand, 'n toegewyde raadslid, vir sy onbaatsugtige diens aan die Universiteit oor meer as 'n dekade. Die geleentheid is deur raadslede, senior bestuurders en...