7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Die Universiteit van Warwick besoek Stellenbosch Universiteit
Op 31 Oktober 2022 het Stellenbosch Universiteit (SU) ʼn afvaardiging ontvang die Universiteit van Warwick (UW). Die afvaardiging was gelei deur Prof Mike Shipman. Die doel van die besoek was om verskeie onderwerpe te bespreek rakende die...
Stellenbosch University
Kollegas van Nederland besoek die Universiteit Stellenbosch
Nederlandse kollegas van verskillende opvoedkundige instellings het die Universiteit Stellenbosch (US) gedurende die eerste week van Junie 2022 besoek. Die besoek was die afsluiting van SEAD-SA, ʼn afkorting wat staan vir die versterking van...
Stellenbosch University
Van Stellenbosch na Stanford Universiteit en terug
Na meer as 10 jaar as Elektron Mikroskopie Spesialis en Senior Navorsingsgenoot by die Cell Sciences Imaging Facility (CSIF) aan die Stanford Universiteit (VSA), is dr Lydia-Marie Joubert terug in Suid-Afrika om die Sentrale Analitiese...
Universiteit Stellenbosch se Internasionale Ooptoegangweek Virtuele Seminaar.
Stellenbosch University's annual International Open Access Week
Innovation and Commercialisation
Universiteit Stellenbosch digitaliseer studentelewe met koshuis-toepassing
Die Universiteit Stellenbosch (US) is geen vreemdeling vir innovering nie. Afrika se eerste elektriese minibus en ’n vervaardiger van satellietbeheerstelsels is onder meer onlangse innoverings.
Innovation and Commercialisation
Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin loods nuwe spesialisgeskenkwinkel
Die geliefde geskenkwinkel by die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin heropen in Maart in 'n ruim nuwe gebou op die terrein, met botanies gefokusde produkte, huisware en skaars plante wat aangebied word.
Maties Sport
Stormers-haker verwerf graad aan Universiteit Stellenbosch
Dit het die Stormers se haker, JJ (Jean-Jacques) Kotze, ses jaar geneem om sy BSc Fisioterapie-graad aan die Universiteit Stellenbosch (US) te voltooi weens sy verpligtinge op die rugbyveld. Maar nou kan hy dié kwalifikasie amptelik agter...
Maties Sport
Maties bied USSA Sewesrugbytoernooi in Stellenbosch aan
Stellenbosch het gegons met energie toe Maties die gasheer was vir Universiteitsport Suid-Afrika (USSA) se sewesrugbytoernooi. Die Danie Craven-stadion was die middelpunt van die aksie en ons spanne het vir die skare baie redes gegee om te...
Faculty of AgriSciences
Die Universiteit Stellenbosch gradeer Mariendahl-varkboerdery op
Die US het die varkboerdery by sy Mariendahl-eksperimentele plaas in die Wes-Kaap opgegradeer. Die gemoderniseerde fasiliteit sal opleiding en navorsing ondersteun en ook Suid-Afrika se varkbedryf bevoordeel. Vennootskappe het 'n belangrike...
Stellenbosch University
Reshard se reis van Stellenbosch na Yale
Eers musiek, toe die regte. Ontvanger van die Rektorstoekenning vir die beste LLM-tesis. ’n Diepe waardering vir die waarde van saamleef en saamleer met mense van uiteenlopende agtergronde.