7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Intreerede: Professor Craig McGregor
Sluit by ons aan vir prof Craig McGregor se professorale intreerede, aangebied deur die Fakulteit Ingenieurswese.
Stellenbosch University
Anneline: Span taal in; open wêrelde vir jong leerders
Haar akademiese agtergrond in taal-, vertaal- en onderwysstudies vorm die basis van haar werk in die klaskamer. In 2018, 2020 en 2022 is verskeie van haar gedigte in Penseel gepubliseer. Sy is passievol daaroor om leerders te help groei en...
Stellenbosch University
Samewerking tussen SU se UCM en Bath Universiteit se BRE CICM
Die Unit for Construction Materials (UCM) was onlangs gasheer vir kollegas van Bath Universiteit se BRE Centre for Innovative Construction Materials (BRE CICM) vir 'n werkswinkel by STIAS, met die doel om moontlike areas van...
Stellenbosch University
‘Fakulteite moet hou by Taalbeleid en Taalplan’ - Raadsvoorsitter
Verklaring deur mnr George Steyn, Voorsitter van die Stellenbosse Universiteitsraad: Alle fakulteite aan die Universiteit Stellenbosch (US) moet die onderrigtale implementeer in ooreenstemming met die instelling se goedgekeurde Taalbeleid...
Stellenbosch University
Griepinspuiting beskerm studente en pasiënte
'n Groep van 100 vierdejaar-studente het die griepinspuiting ontvang – nie net om hulself teen die griep te beskerm nie, maar ook om te verseker dat hulle nie dié kiem aan pasiënte oordra wanneer hulle opleiding ontvang nie. Die groep MB...
Stellenbosch University
US-personeel gee insette oor verkragtingskultuur
Personeel van die Universiteit Stellenbosch (US) het verlede week (Donderdag 9 Julie) tydens ʼn terugvoersessie van die Taakspan oor Verkragtingskultuur waardevolle bydraes gelewer. Die bydraes het veral gefokus op universiteitsbeleid oor...
Stellenbosch University
Ingenieurswese Winterweek 2016
Sien, hoor en ervaar wat dit is om 'n ingenieur te wees by die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Ingenieurswese Winterweek (vir Graad 11 en 12-leerders) wat van 26 Junie tot 1 Julie 2016 gehou word. Hier sal al jou vrae beantwoord word...
Stellenbosch University
Ontbytbesprekingsreeks 2016
Sluit by ons aan vir die tweede in 'n reeks ontbytbesprekings wat deur die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) en die Skool vir Publieke Leierskap (SPL) aan die Universiteit van Stellenbosch (US) aangebied word, met die steun van die...
Stellenbosch University
Samewerkende Leer en die Hervorming van Assessering: Talking Transformative Assessment met Professor Geo Quinot
In die agtste episode van seisoen twee van die Talking Transformative Assessment-potgooi, aangebied deur Dalene Joubert en Hanelie Adendorff, kryluisteraars die geleentheid om na 'n insiggewende gesprek met Professor Geo Quinot, van die...
Stellenbosch University
Personeel kry 15% afslag op Tuiskomskaartjies
Die Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge is gereed om die maroen tapyt uit te rol vir die Universiteit se 9de jaarlikse Tuiskomsnaweek wat vanaf Donderdag 12 September tot Saterdag 14 September 2024 op die Stellenbosch- en...