7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Fadzai baan haar weg na 'n internasionale loopbaan
Akademiese uitnemendheid en harde werk het haar talle toekennings besorg. Haar reis by die US het haar veerkragtigheid en aanpasbaarheid versterk. Sy glo elke prestasie is die moeite werd om te erken, hoe klein ook al.
Stellenbosch University
Die US ondersteun sektorale benadering oor studentegelde – Rektor
Die Universiteit Stellenbosch (US) ondersteun die sektorale benadering dat universiteite ʼn minimum styging van 8% in jaarlikse inkomste benodig vir 2017. Dit is volgens prof Wim de Villiers, US-Rektor en Visekanselier, in ʼn skrywe vroeër...
Stellenbosch University
Erfenisdag: Kenners beklemtoon belangrikheid van veeltaligheid, kreatiewe verbeelding
US kenners het verskeie meningsartikels geskryf oor Erfenisdag.
Stellenbosch University
UCM bekom Reometer
Die UCM het onlangs ʼn ICAR Reometer van Germann Instruments aangekoop ter waarde van R 340 000. Reologie gee ʼn meer wetenskaplike maatstaf van beton se geskiktheid vir giet en kompaksie metodes in vergelyking met die tradisionele...
Stellenbosch University
Geslagsgebaseerde geweld: gesprekke duur voort
Die volgende vergadering tussen die bestuur van die Universiteit Stellenbosch (US) en studente om maatreëls te bespreek om geslagsgebaseerde geweld (GBV) te bekamp, is vir Woensdagmiddag, 2 Oktober 2019 geskeduleer. Die eerste vergadering...
Stellenbosch University
Gradeplegtigheid - Maart 2021
Die Kanselier van die Universiteit Stellenbosch het op Woensdag 31 Maart tydens 'n aanlyn seremonie 'n totaal van 60 grade, diplomas en sertifikate aan studente van die Fakulteit Opvoedkunde toegeken. Doktorsgrade is toegeken tydens 'n...
Stellenbosch University
Akademieskap van Onderrig en Leer (AvOL) Virtuele Konferensie 8 - 10 November
Die Universiteit van Stellenbosch (US) se jaarlikse konferensie oor die Akademieskap van Onderrig en Leer (AvOL) sal op 9 en 10 November plaasvind. Voorkonferensiewerkswinkels sal op 8 Oktober 2021 aangebied word. Die konferensie sal...
Stellenbosch University
Hibriede model vir 2020 Desember-gradeplegtighede beplan
Vanweë die COVID-19-pandemie het die Universiteit Stellenbosch se Rektoraat 'n hibriede model vir die komende Desember-gradeplegtighede goedgekeur. Die hibriede gradeplegtigheid-model sluit 12 klein gradeplegtighede (van aangesig tot...
Stellenbosch University
Menseregtedag: Covid-19 en die kritieke belang van die bereiking van sosio-ekonomiese regte
Menseregtedag 2020. “Die koronavirus-pandemie het die kritieke rol van sosio-ekonomiese regte in die versekering van 'n waardige lewe vir almal belig en om sosiale en ekonomiese ongelykhede teë te werk. Daar is 'n silwer randjie aan...
Stellenbosch University
Ons moet ons demokrasie koester en verdedig
Vanjaar is die 30ste herdenking van demokrasie in Suid-Afrika. In die vooruitskouing op ons nasionale en provinsiale verkiesings op 29 Mei sowel as die volgende 30 jaar, het navorsers by die Sentrum vir Navorsing oor Demokrasie (CREDO) aan...