7445 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Navorsers voorspel helfte van SA se onderwysers in staatskole sal binne 'n dekade aftree
Die artikel " End terms: Half of SA's public school teachers will retire in the next decade, new study predicts" deur Tebogo Monama is op 1 Desember 2022 deur News24 gepubliseer: 'n Nuwe studie deur navorsers van die Universiteit...
Stellenbosch University
Wêreldgeestes-gesondheidsdag: Geestesgesondheid moet globale prioriteit wees
Wêreldgeestesgesondheidsdag is op Maandag 10 Oktober gevier. In meningsartikels vir die media* beklemtoon kenners aan die Universiteit Stellenbosch waarom dit belangrik is om geestesgesondheid ʼn globale prioriteit te maak. Klik op die...
Stellenbosch University
Wêreldoseanedag: Interessante feite oor uitheemse spesies, wurms en seegras in ons oseane
Die jaarlikse Wêreldoseanedag is op 8 Junie gevier. In meningsartikels* vir Th e Conversation deel kenners in mariene genomika en -biologie in die Department Plant- en Dierkunde aan die Universiteit Stellenbosch enkele interessante feite...
Department of Social work
Departement Maatskaplike Werk vier gegradueerdes se triomfe in akademiese uitnemendheid
Op 23 Maart het die Departement Maatskaplike Werk die gegradueerdes se triomfe in akademiese uitnemendheid gevier.
Stellenbosch University
Ons moet die stigma rondom geestesgesondheid verwyder
Oktober is Geestesgesondheidbewustheidsmaand. Wêreldgeestesgesondheidsdag was op 10 Oktober. US kenners het meningsartikels geskryf oor hoe om geestesgesondheid te bevorder.
Stellenbosch University
TB navorser ontvang UNESCO-MARS toekenning vir ontluikende talent
Sy innoverende werk in TB-diagnose het dr Novel Chegou 'n Ontluikende Navorsingstalent-toekenning besorg by die Verenigde Nasies Opvoedkunde-, Wetenskap- en Kultuur-Organisasie en Merck Afrika-navorsingsberaad (UNESCO-MARS) wat in Genève...
Stellenbosch University
Ons Tuiskoms-program vir BSc-alumni
Wil jy self kom beleef watter voorpuntnavorsing die Fakulteit Natuurwetenskappe onderneem? Ons nooi BSc-alumni en ander belangstellende partye om vir begeleide toere met van ons voorste wetenskaplikes, nagraadse studente en...
Stellenbosch University
Maties Krieket-kaptein verwerf MCom in Aktuariële Wetenskap
Broers Dewald en Niel Botha is nie krieketspelers wat gedink het hulle sal studeer om ’n Plan B te hê vir wanneer hul dae van krieketspeel verby is nie. Vir hierdie twee studente in die Departement Statistiek en Aktuariële Wetenskap was...
Stellenbosch University
Sportwetenskap-alumna op pad na Rio
Vir Aimee Barrett, 'n alumna van die Universiteit Stellenbosch se Departement Sportwetenskap, is haar insluiting op die skeidsregterpaneel vir die 2016 Olimpiese Spele in Rio 'n droom wat waar geword het. Suid-Afrikaanse rugbyskeidsregters...
Stellenbosch University
Riglyne vir studente vir veiligheid oor die resestye
Studente word vriendelik versoek om ekstra waaksaam te wees tydens die reses wanneer daar baie minder beweging en aktiwiteite op kampus is. Ongelukkig word daar heelwat diefstalle in koshuise en studentewonings na afloop van resestye by...