7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Luigia laat niks in die pad van haar drome staan nie
“Dit is moeilik om gedurende die tydperk van algehele inperking jouself 'n tyd ná die pandemie voor te stel, maar ons gaan hierdeur kom; neem net elke dag soos dit kom." Dít is die woorde van Luigia Nicholas, 'n nagraadse studente by die...
Stellenbosch University
Ontmoet die US se 2021 Onderriggenoot: Prof Debby Blaine
Noudat sy 'n navorsingsbeurs as onderriggenoot vir die tydperk 2021 tot 2023 van die Universiteit Stellenbosch ontvang het, sê prof Debbie Blaine sy hoop haar navorsingsprojekte sal 'n ruimte vir jongmense skep om te praat sodat hul stemme...
Stellenbosch University
Shanice se geheim vir sukses is: Benut geleenthede!
Die voormalige Skool vir Rekeningkunde-student, Shanice Davids, is 'n sprekende voorbeeld van wat bereik kan word ondanks 'n mens se minderbevoorregte agtergrond indien jy jou geleenthede ten volle benut. Haar deursettingsvermoë en...
Stellenbosch University
Hoe om arm jongmans aan te moedig om oor kwesbaarhede te praat
Hoe moedig 'n mens arm, gemarginaliseerde jongmans in informele nedersettings aan om openhartig oor hul onsekerhede en uitdagings te praat? Dit is een van die sleutelvrae wat Patricia Zweig, 'n dosent in die Navorsingsalliansie vir Ramp- en...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Ysteraanvullingabsorpsie bewaar in kinders met MIV en versterk deur prebiotika
Nuwe navorsing toon dat yster in aanvullings en gefortifiseerde voedsel goed geabsorbeer word in kinders wat met viraal onderdrukte MIV leef. Die toediening van ysteraanvullings met prebiotika kan hul doeltreffendheid en veiligheid verbeter...
Stellenbosch University
Raad stel prof Liezl van Dyk aan om akademiese samehang, innovasie en studentesukses by US te bevorder
Prof Liezl van Dyk is 'n volle professor, 'n Nasionale Navorsingstigting (NNS)-gegradeerde navorser en 'n professioneel geregistreerde bedryfsingenieur met meer as 27 jaar ondervinding in die hoër onderwys. Sy het haar PhD in...
Maties Sport
Tyd om in te loer by Maties Sport Alumnus: Aneurin Robyn (Maties Sport)
Aneurin wil lewens verander Hy het al verskeie kere langs die veld gestaan toe die eindfluitjie blaas en sy span as die kampioene gekroon is, maar vir Aneurin Robyn gaan dit nie oor titels of goue medaljes nie, wel oor die verhoudings wat...
Stellenbosch University
Nuwe navorsing beklemtoon bewaringsbehoeftes vir mopaniewurms
Mopaniewurms word oormatig geoes in Botswana, Namibië, Suid-Afrika en Zimbabwe. Daar is nie genoeg inligting oor hul genetiese diversiteit of verspreiding nie. Genetiese data kan bewaringspogings en spesies se langtermynvolhoubaarheid...
Stellenbosch University
Prof Firdouza Waggie neem die leisels by Departement Gesondheidsberoepe Onderwys
Medeprofessor Firdouza Waggie word op 1 April die nuwe Uitvoerende Hoof van die Departement Gesondheidsberoepe Onderwys (DGBO) aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW). Waggie, wat sedert...
Stellenbosch University
African STARS Fellowship Program bemagtig die volgende generasie gesondheidsleiers in Afrika
In 'n baanbrekersinisiatief wat daarop gemik is om die landskap van gesondheidsorginnovasie in Afrika te transformeer, het die Mastercard-stigting, die Sentrum vir Epidemiese Reaksie en Innovasie (SERI) aan die Universiteit Stellenbosch en...