7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US bied internasionale werksessie aan oor volhoubare padvragvervoer
Die opening van die sewende internasionale werksessie oor volhoubare padvragvervoer het op Woensdag (28 Oktober 2020) met 'n webinaar afgeskop. Die geleentheid word deur die Universiteit Stellenbosch se Departement Logistiek aangebied. Dis...
Stellenbosch University
Meningsartikel: Onderwysers is in ideale posisie om te help
Ons wêreld word al hoe meer kompleks en onverdraagsaam teenoor sosiale verskille. Skole en veral onderwysers het 'n belangrike rol om te speel om geleenthede vir kinders en jongmense te skep om in gesprek te tree en die waarde van verskille...
Stellenbosch University
US bring hulde aan Desmond Smith
Die Universiteit Stellenbosch (US) het hulde gebring aan Desmond Smith wat onlangs oorlede is. Smith het vir 12 jaar in die Universiteit se Raad gedien – vir ses daarvan as voorsitter. Die US het in Desember 2021 sy gesaghebbende Pro Bene...
Stellenbosch University
Afrikadag: Sleutelkwessies moet aangespreek word om Afrika vorentoe te neem
Afrikadag word jaarliks op 25 Mei gevier. In meningsartikels vir die media fokus kenners aan die Universiteit Stellenbosch op enkele sleutelkwessies wat aangespreek behoort word ten einde Afrika te help om sy volle potensiaal te bereik en...
Stellenbosch University
Nasionale Kinder-beskermingsweek: SA se kinders verdien beter
Die jaarlikse Nasionale Kinderbeskermingsweek word vanaf 29 Mei tot 5 Junie gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat beleide, wetgewing en veldtogte nie genoeg is om Suid-Afrika se kinders...
Stellenbosch University
Verskeie uitdagings moet aangespreek word om maatskaplike geregtigheid ʼn werklikheid te maak
Die Wêrelddag vir Maatskaplike Geregtigheid is op 20 Februarie gevier. Verskeie struikelblokke staan in die weg van maatskaplike geregtigheid. ʼn Geloofwaardige visie vir maatskaplike geregtigheid is nodig in Suid-Afrika.
Theology
Netwerk vir Afrika Gemeentelike Teologie
NetACT is 'n netwerk van teologiese instellings in Afrika suid van die Sahara, geskep en bestuur deur hierdie instellings, om hulle te help om leiers vir missionale gemeentes voor te berei deur netwerkvorming en die deel van hulpbronne. Die...
Langeberg InReach
Dien soos ons Leer
Gemeenskappe in die Langeberg-streek in die Wes-Kaap het ʼn welkome gesondheidshupstoot ontvang tydens ʼn sesdaagse InReach onder leiding van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW). Die...
Sonstaal en Berging: Sontermies in Suid-Afrika se energietoekoms - Prof Craig McGregor
Sonstaal en Berging: Sontermies in Suid-Afrika se energietoekoms - Prof Craig McGregor
Stellenbosch University
Die US-Mandela-skakel
Die einde van Julie 2018 – die maand waarin Nelson Mandela se lewe deur middel van verskeie sosiale impakaktiwiteite van die Universiteit Stellenbosch (US) vereer is – kondig nie die einde van die Universiteit se inisiatiewe om 'n verskil...